Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.
December 20, 2020Taaldinge 20 Desember 2020Daar word gepraat oor sibbe, jou moses teekom, die verskil tussen eers en eens, en die herkoms van die kluts kwyt wees....more21minPlay
December 13, 2020Taaldinge 13 Desember 2020Hoe word pejoratiewe in die AWS hanteer? Ina Strydom praat met Duncan Ruiters wat pas sy M.A. in Afrikaanse Taalkunde aan die Universiteit van Johannesburg oor dié onderwerp behaal het....more15minPlay
December 06, 2020Taaldinge 6 Desember 2020Taalnavrae gaan oor onder meer bog, vroetel, toekomskundige en drop....more19minPlay
November 29, 2020Taaldinge 29 November 2020Ina Strydom praat met die mederedakteurs van ‘n unieke handboek oor Toegepaste Taalkunde in Afrikaans, proff. Wannie Carstens en Tobie van Dyk, oor die doel, aard en omvang van die projek....more22minPlay
November 22, 2020Taaldinge 22 November 2020In Taalnavrae word gepraat oor onder meer kolofonium, kolofon, decibel en die Hansard....more20minPlay
November 15, 2020Taaldinge 15 November 2020Die vertaling van die Bybel is ‘n lang en omvattende proses. Prof. Ernst Kotze vertel vir Ina Strydom van die proses, die benadering tot die vertaling en die unieke eienskappe van die 2020 vertaling....more25minPlay
November 08, 2020Taaldinge 8 November 2020Taalnavrae word hanteer, en daar word gepraat oor Stockholm-sindroom, kaspaas, paria en die verskil tussen ‘n boot en ‘n skip....more22minPlay
November 01, 2020Taaldinge 1 November 2020Ina Strydom praat met Marlie Coetzee van die Virtuele Instituut vir Afrikaans oor VivA se nuwe aanlyn lees-en-luisterbiblioteek....more19minPlay
October 25, 2020Taaldinge 25 Oktober 2020Die nuwe voorsitter en ondervoorsitter van die direksie van die Afrikaanse Taalraad praat oor hulle planne....more17minPlay
October 18, 2020Taaldinge 18 Oktober 2020Hoe lyk jou Sondagmiddagmaal? Vleis, rys, pampoen, gebraaide aartappels of strooppatats? Jana Luther vertel vir Ina Strydom meer van pampoen, aartappel en patat....more18minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.