Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.
February 28, 2021Taaldinge 28 Februarie 2021Ina Strydom praat met Nicol Faasen, die samesteller van Pharos se Afrikaansgids, oor dié gids se inhoud en gebruikswaarde. Die gids word saamgestel volgens die Departement van Basiese Onderwys se amptelike Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsdokumente vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal vir graad 7 tot 12, en is dus handig vir leerlinge én Afrikaansonderwysers....more19minPlay
February 21, 2021Taaldinge 21 Februarie 2021Op Intenasionale Moedertaaldag, 21 Februarie gesels Magdaleen en haar gaste oor die gebruik van moedertaal in die alledaagse sosiale lewe en in die groowordlewe van ‘n kind....more18minPlay
February 14, 2021Taaldinge 14 Februarie 2021‘n Toenemende belangstelling in Afrikaans by universiteite in die buiteland is een van die redes waarom ‘n handboek oor Afrikaans, maar in Engels, nou saamgestel word. Die drie redakteurs, proff. Wannie Carstens, Nerina Bosman en Theresa Biberauer het met Ina Strydom oor die projek gepraat....more23minPlay
February 07, 2021Taaldinge 7 Februarie 2021Wat is die verskil tussen ‘n nasie en ‘n volk? Waar kom die ‘ent’ in entstof vandaan? Wat is die verskil tussen integraal en integrerend?...more21minPlay
January 31, 2021Taaldinge 31 Januarie 2021Om te vertaal of nie te vertaal nie – dit is die vraag wat Ina Strydom met Sophia Kapp bespreek. Sophia is die taaladviseur van VivA en lid van die Taalkommissie....more19minPlay
January 24, 2021Taaldinge 24 Januarie 2021Hulde word gebring aan RSG-omroeper, dramaregisseur en woordkunstenaar Margot Luyt, wat onlangs oorlede is. Dit word gedoen deur ‘n kortverhaal van Cecile Cilliers wat Margot in 2018 in die program, Kortom, voorgelees het....more21minPlay
January 17, 2021Taaldinge 17 Januarie 2021Wat is ‘n tesourus, waarvoor word dit gebruik en deur wie? Ina Strydom praat met die mederedakteur van die hersiene Tesourus van Afrikaans, Leon de Stadler, oor die hersiening van die woordeboek, en veranderings wat aangebring is....more18minPlay
January 10, 2021Taaldinge 10 Januarie 2021In Taalnavrae word gepraat oor spandabel, porseleinaarde, veselperske, en wat die korrekte Afrikaans vir ‘branding’ sou wees....more22minPlay
January 03, 2021Taaldinge 3 Januarie 2020In dié eerste program van die nuwe jaar praat Ina Strydom met Jana Luther oor die maan, maande en kalenders of almanakke....more20minPlay
December 27, 2020Taaldinge 27 Desember 2020Luister na ‘n herhaling van ‘n gesprek wat in driesestig uitgesaai is oor ‘n toepassing waarmee kinders in al die landstale kan leer lees; en ‘n uittreksel uit die program oor taalverskynsels in die poësie van die NP van Wyk Louw....more19minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.