Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.
May 09, 2021Taaldinge 9 Mei 2021Die hoof van die Sentrum vir Akademiese en Professionele Taalpraktyk by die NWU, prof. Tobie van Dyk, en die projekbestuurder by ICELDA, DJ Cloete, vertel meer oor die werk wat dié sentrum doen op die gebied van die ontwikkeling van taalvaardigheid, akademiese taalvaardigheid en meertaligheid....more21minPlay
May 02, 2021Taaldinge 2 Mei 2021In Taalnavrae word gepraat oor omskep of omgeskep, kontaminasie, en om verskoning of onverskoning....more23minPlay
April 25, 2021Taaldinge 25 April 2021SADiLaR is ‘n sentrum wat digitale taalhulpbronne skep en bewaar en navorsing doen in en vir al die landstale. Ina Strydom praat met die projekbestuurder, Juan Steyn, en die Afrikaans-navorser Benito Trollip oor hulle werk en projekte....more19minPlay
April 18, 2021Taaldinge 16 April 2021In Taaldinge word daar gepraat oor newwies, kwaggakaiings en die herkoms van die woord imbesiel....more19minPlay
April 11, 2021Taaldinge 11 April 2021Jana Luther praat oor die rol van die teksredakteur, en hoe hy die leser én die skrywer help....more20minPlay
April 04, 2021Taaldinge 4 April 2021In Taalnavrae word onder meer gepraat oor die verskil tussen oppervlak en oppervlakte, alma mater en alumni en stiekem....more21minPlay
March 28, 2021Taladinge 28 Maart 2021Die taalkundiges, Nerina Bosman en Sulene Pilon van die Departement Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria, vertel vir Ina Strydom meer oor die Afrikaanse Skryfhulp wat saam met die Leuven Universiteit ontwikkel is....more20minPlay
March 21, 2021Taaldinge 21 Maart 2021In Taalnavrae word gepraat oor onderstebo klere en die oorsprong van "na iemand se pype dans." Is daar ‘n woord wat op j eindig?...more21minPlay
March 14, 2021Taaldinge 14 Maart 2021Dr. John Bojé vertel vir Ina Strydom van sy lewenswerk: die vertaling van Geoffrey Chaucer se Canterbury Tales uit die Middelengels in Afrikaans as Die Pelgrimsverhale van Geoffrey Chaucer. Hy lees ook uit die Middelengels voor, en uit die Afrikaanse vertaling....more20minPlay
March 07, 2021Taaldinge 7 Maart 2021Waar kom padda in die keel vandaan? Wat beteken basel? Wat is ‘n buitengewone professor anders as net ‘n professor?...more19minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.