Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.
July 18, 2021Taaldinge 18 Julie 2021Die taaladviseur van VivA, Sophia Kapp, vertel van ‘n aanlyn grammatikaprojek wat fokus op skoolgrammatika, en wat belyn is met die skoolleerplanne vir Afrikaans taalkunde....more21minPlay
July 11, 2021Taaldinge 11 Julie 2021Die Sentrum vir Tekstegnologie, CText, die Noordwes-Universiteit doen navorsing oor taaltegnologie en ontwikkel hulpbronne. Die kommunikasiebeampte, Annuschka Snyman, vertel meer oor van die projekte....more16minPlay
July 04, 2021Taaldinge 4 Julie 2021In Taalnavrae beantwoord drr. Willem Botha en Frikkie Lombard onder meer vrae oor die gebruik van nommers, syfers en getalle; en die gebruik van gaan en sal....more24minPlay
June 27, 2021Taaldinge 27 Junie 2021Prof. Gerhard van Huyssteen vertel van ‘n projek waarby hy betrokke is wat fokus op die herkoms van woorde en idiome. Die projek word geborg deur Afrikaans.com....more18minPlay
June 20, 2021Taaldinge 20 Junie 2021‘n Student van die Universiteit van Moskou, Lika Gorokhwa, vertel van haar belangstelling in en liefde vir Afrikaans....more23minPlay
June 13, 2021Taaldinge 13 Junie 2021Jana Luther, die sekretaris van die Taalkommissie, vertel meer van die kommissie se werksaamhede, en die beplanning wat reeds gedoen word vir die 12de uitgawe van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls....more23minPlay
June 06, 2021Taaldinge 6 Junie 2021‘n Senior mederedakteur van die WAT, Alet Cloete, praat oor Deel 16 van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal wat onlangs bekend gestel is, en ‘n mederedakteur Gerda Odendal praat oor Kaaps in die WAT....more23minPlay
May 30, 2021Taaldinge 30 Mei 2021Luister na ‘n geredigeerde weergawe van “Die syfer- en sypelplekke van Afrikaans – ‘n samevatting.” Dit is presies 31 jaar gelede uitgesaai op 30 Mei 1990, en handel oor die variëteite van Afrikaans. Die stemme van wyle proff. Tony Links en Christo van Rensburg kan gehoor word....more25minPlay
May 23, 2021Taaldinge 23 Mei 2021Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal het onlangs sy 95ste bestaansjaar gevier. Die hoofredakteur, dr. Willem Botha, praat oor hoe die WAT ná soveel jaar relevant bly, en die verskyning van Deel XVI van die WAT. Die ambassadeur van die WAT se borg-‘n-woordprojek, die ekonoom Dawie Roodt, vertel waarom hy by die projek betrokke geraak het....more17minPlay
May 16, 2021Taaldinge 16 Mei 2021In Taalnavrae word gepraat oor die betekenis van om iets te laat links lê, om iets om dowe neute te doen, en oor die gebruik van nogals in plaas van nogal....more21minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.