Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons soek na die hart van Afrikaans. Afrikaans leef Vandag. Ons gesels met Afrikaners wereldwyd oor hulle ervarings...dis nou die plan. (Voorheen Afrikaans Vandag)... more
FAQs about Taalkas Aan:How many episodes does Taalkas Aan have?The podcast currently has 495 episodes available.
May 26, 2021Willem, Egoli, Smart, en meerOnthou julle …. Akte urls en aktrieses…Carien en Stefan laat ons lekker terugdink…...more23minPlay
May 23, 2021Kan mens iemand vang in ‘n wip met ‘n braaibroodjie? Natashe?Ons raak lekker honger en dink terug!...more30minPlay
May 21, 2021Warmbad, kaalvoete en te min tyd!Ons praat oor kindertyd se vakansie hou - Warmbad, Wildtuin, Naboomspruit … maar gaan deel 2 maak want ons mis die Kaap en en en!...more22minPlay
May 19, 2021Milkybar met klapper, volksliedjies en die teelaardeOns praat vanaand oor ou volksliedjies en die tyd vlieg vinnig verby - Carien, Stefan en ek gesels heerlik...more22minPlay
May 18, 2021Matjiesfontein, Pelgrimsrus en die Groot GatWatter plekke praat ek van en wat ‘n mooi Koos Kombuis song ontdek ek!...more17minPlay
May 18, 2021Pienk perde trou jonkers toonnaels - bygelowe en boererate deel 2Carien en Stefan Gee nog raad en deel bygelowe...more12minPlay
May 17, 2021Boererate, beddens en bygeloweMoenie boererate voor aandete bestudeer nie en ek is seker hulle is gedeeltelik verantwoordelik vir bygelowe … dink ek maar…....more17minPlay
May 15, 2021Vinnige karre, rugby en stadige krieketOns gesels sommer oor dit en dat, Carien en ek...more24minPlay
May 14, 2021Nadia en die wag voor haar mond in ChinaOns gesels met Nadia in China oor gomtorre en baie meer...more20minPlay
FAQs about Taalkas Aan:How many episodes does Taalkas Aan have?The podcast currently has 495 episodes available.