Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons soek na die hart van Afrikaans. Afrikaans leef Vandag. Ons gesels met Afrikaners wereldwyd oor hulle ervarings...dis nou die plan. (Voorheen Afrikaans Vandag)... more
FAQs about Taalkas Aan:How many episodes does Taalkas Aan have?The podcast currently has 495 episodes available.
May 08, 2021Huishoudkunde, groenkaarte en ses blikkies CokeVandag gesels ek met Natashe oor hoe sy in Amerika opgeland het!...more26minPlay
May 07, 2021Moenie aan jou knee vat nie!Carien, Stoffel en ek praat oor wesens van die buitenste ruimte...inderdaad!...more23minPlay
May 06, 2021Lekker is enigiets wat goed is vir jou behalwe vir jou ...‘n Heerlike gesprek met Hendrik in Argentinië en sy Afrikaans is so baie beter as myne!...more25minPlay
May 05, 2021James Bond, Ingrid Jonker en KitKatsStefan, Carien en ek gesels oor die Britse invloed op ons....more22minPlay
April 30, 2021Tafelberg op die seebodem en walvisse in vlakwaterStoffel, Carien en ek praat ‘n bietjie evolusie en benodig ‘n gin tonic na die tyd...more26minPlay
April 28, 2021Dit sneeu die naweek in die berge en jou nering asook bitcoinCarien, Stefan en ek gesels oor watter werk ons sou wou doen as ons kon kies, speel en droom...more22minPlay
April 24, 2021Sonskyn kan alles beter maakCarien en ek praat oor hoe om positief the Bly - selfs tydens COVID...more22minPlay
April 21, 2021Ramkat, Griet, Deon en koorsVanaand gesels ons lekker oor Boeke en Stefan se keuses is top! Dit laat Carien se post COVID vaccine koors Sommer verdwyn!...more24minPlay
April 18, 2021Red die piesangs en strek jou bene!Natashe en ek hou nie van huis skoonmaak nie - maar dis amper so goed soos Pilates ... wel solank jy die stofsuier met albei arms gebruik......more25minPlay
April 16, 2021Avonture in Rusland, Athene en die haarkapperOns praat oor wat avonture is!...more19minPlay
FAQs about Taalkas Aan:How many episodes does Taalkas Aan have?The podcast currently has 495 episodes available.