Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
May 18, 2021Pienk perde trou jonkers toonnaels - bygelowe en boererate deel 2Carien en Stefan Gee nog raad en deel bygelowe12 minPlay
May 17, 2021Boererate, beddens en bygeloweMoenie boererate voor aandete bestudeer nie en ek is seker hulle is gedeeltelik verantwoordelik vir bygelowe … dink ek maar….17 minPlay
May 15, 2021Vinnige karre, rugby en stadige krieketOns gesels sommer oor dit en dat, Carien en ek24 minPlay
May 14, 2021Nadia en die wag voor haar mond in ChinaOns gesels met Nadia in China oor gomtorre en baie meer20 minPlay
May 08, 2021Huishoudkunde, groenkaarte en ses blikkies CokeVandag gesels ek met Natashe oor hoe sy in Amerika opgeland het!26 minPlay
May 07, 2021Moenie aan jou knee vat nie!Carien, Stoffel en ek praat oor wesens van die buitenste ruimte...inderdaad!23 minPlay
May 06, 2021Lekker is enigiets wat goed is vir jou behalwe vir jou ...‘n Heerlike gesprek met Hendrik in Argentinië en sy Afrikaans is so baie beter as myne!25 minPlay
May 05, 2021James Bond, Ingrid Jonker en KitKatsStefan, Carien en ek gesels oor die Britse invloed op ons.22 minPlay
April 30, 2021Tafelberg op die seebodem en walvisse in vlakwaterStoffel, Carien en ek praat ‘n bietjie evolusie en benodig ‘n gin tonic na die tyd26 minPlay