Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
April 28, 2021Dit sneeu die naweek in die berge en jou nering asook bitcoinCarien, Stefan en ek gesels oor watter werk ons sou wou doen as ons kon kies, speel en droom22 minPlay
April 24, 2021Sonskyn kan alles beter maakCarien en ek praat oor hoe om positief the Bly - selfs tydens COVID22 minPlay
April 21, 2021Ramkat, Griet, Deon en koorsVanaand gesels ons lekker oor Boeke en Stefan se keuses is top! Dit laat Carien se post COVID vaccine koors Sommer verdwyn!24 minPlay
April 18, 2021Red die piesangs en strek jou bene!Natashe en ek hou nie van huis skoonmaak nie - maar dis amper so goed soos Pilates ... wel solank jy die stofsuier met albei arms gebruik...25 minPlay
April 13, 2021Katelknapies en koeksistersOns kuier oor Kook en Geniet en nooi elkeen twee gaste vir aandete - wel soortvan....24 minPlay
April 13, 2021Stoffel en Mags, luister julle?Carien wens gelukkige verjaarsdag en vertel van Mags6 minPlay
April 09, 2021Van Oumas en OupasCarien en ek besef hoe graag ons weer met oumas en oupas sou wou kuier as grootmense21 minPlay
April 07, 2021Konings, Knersers en die swaaiende hoepelStefan en ek gesels oor tv programme en eindig met frikadelle22 minPlay
April 04, 2021Sharon sit in die hoekie en Mark eet BrowniesVan Singapoer na Ouma en Oupa oppie stoep!26 minPlay