Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
June 07, 2021Kaap, Jeffrey’s Baai, Perdebye en Kersfees in die stoorStoffel, Carien en ek praat vakansie deel twee en sommer baie ander dinge ook26 minPlay
June 06, 2021Nadia se ark is nog nie in Kansas nieNadia vertel ons van China, troeteldiere en dinge wat mens Dalk nie van weet nie!26 minPlay
June 03, 2021Planeet van die ape asook vinnig is die Vader en Moeder van StadigCarien en ek gesels oor interessante nuusbrokkies en breuk ons werksdag ‘n bietjie op.20 minPlay
June 02, 2021Stefan verander in Wolraad Woltemade na ‘n liewe lawwe lollery…Carien en ek is skoon stom oor die mooi gediggie waarmee Stefan begin en toe kom Wolraad25 minPlay
May 29, 2021Perm hare, veldskool en skooldaeMarelise en ek praat oor dinge wat ons laat giggel!20 minPlay
May 26, 2021Willem, Egoli, Smart, en meerOnthou julle …. Akte urls en aktrieses…Carien en Stefan laat ons lekker terugdink…23 minPlay
May 23, 2021Kan mens iemand vang in ‘n wip met ‘n braaibroodjie? Natashe?Ons raak lekker honger en dink terug!30 minPlay
May 21, 2021Warmbad, kaalvoete en te min tyd!Ons praat oor kindertyd se vakansie hou - Warmbad, Wildtuin, Naboomspruit … maar gaan deel 2 maak want ons mis die Kaap en en en!22 minPlay
May 19, 2021Milkybar met klapper, volksliedjies en die teelaardeOns praat vanaand oor ou volksliedjies en die tyd vlieg vinnig verby - Carien, Stefan en ek gesels heerlik22 minPlay
May 18, 2021Matjiesfontein, Pelgrimsrus en die Groot GatWatter plekke praat ek van en wat ‘n mooi Koos Kombuis song ontdek ek!17 minPlay