Die ekonomie minuut

Tariewe, die repo, en Juliemaand data


Listen Later

President Trump se 30% tarief is oppad soos ʼn vragtrein (ok, dalk nie een in Suid-Afrika nie) en ekonome raai oor wat die repokoers besluit gaan wees. Daar is ook aankopebestuurdersindeksdata en nuwe voertuigverkopesyfers die week. Hier is ʼn kort opsomming van die ekonomiese nuus.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners