Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

By Pieter van der Zwan | Suid-Afrikaanse BelastingspesialisBusiness
Download on the App Store

Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges episodes

  • Episode 54: Artikel 8E voorstel teruggetrek en voorgestelde veranderinge aan effekte trust belasting

    Die Nasionale Tesourie het op 16 Augustus 2025 die konsep belastingwetswysigings gepubliseer vir kommentaar. Die voorstelle het sluit o.a. gehandel met artikel 8E en hoe kollektiewe beleggingskemas se opbrengste belas word. In hierdie episode gesels ek oor die ontwikkelinge rondom die artikel 8E voorstelle asook die  voorgestelde veranderinge aan die opbrengste uit kollektiewe beleggingskemas.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    13 min
  • Episode 53: Voorgestelde wysigings – onderstellingsboetes (USPs)

    Die Nasionale Tesourie het op 16 Augustus 2025 die konsep belastingwetswysigings gepubliseer vir kommentaar. Dievoorstelle sluit o.a. ‘n voorstel is rondom artikel 20A, wat handel met die omheining van verliese uit sekere verdagte bedrywe. In hierdie episode gesels ek oor die voorgestelde verander en deel van my aanvanklike gedagtes daarrondom.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    18 min
  • Episode 52: Voorgestelde wysigings – individue met verdagte bedrywe

    Die Nasionale Tesourie het op 16 Augustus 2025 die konsep belastingwetswysigings gepubliseer vir kommentaar. Dievoorstelle sluit o.a. ‘n voorstel is rondom artikel 20A, wat handel met die omheining van verliese uit sekere verdagte bedrywe. In hierdie episode gesels ek oor die voorgestelde verander en deel van my aanvanklike gedagtes daarrondom.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    13 min
  • Episode 51: Voorgestelde wysigings - voorkeuraandele

    Die Nasionale Tesourie het op 16 Augustus 2025 die konsep belastingwetswysigings gepubliseer vir kommentaar. Een van die wesenlike voorstelle hou verband met artikel 8E, wat betrekking het op hibriede ekwiteitsinstrumente. In hierdie episode gesels ek oor die voorgestelde verander en deel van my aanvanklike gedagtes daarrondom.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    17 min
  • Episode 50: Wie is voorlopige belastingbetalers?

    Voorlopige belasting is een van die meganismes wat gebruik word om inkomstebelasting in te vorder. Of ‘n individu ‘n voorlopige belastingbetaler is of nie bepaal, onder andere, wanneer die persoon sy or haar inkomstebelastingopgawe moet indien. In hierdie episode oorweeg ek die definisie van voorlopige belastingpligtige.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    11 min
  • Episode 49: Suid-Afrikaanse belasting op inwoners / nie-inwoners

    Ek kry dikwels die vraag of ‘n persoon wat opgehou het om ‘n Suid-Afrikaanse inwoner te wees steeds belastingmoet betaal en opgawes indien in Suid-Afrika. Hierdie vraag gaan terug na die fundamentele beginsels oor hoe inwoners en nie-inwoners in Suid-Afrika belas word. In hierdie episode gesels ek breedweg oor die belasting van nie-inwoners.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    9 min
  • Episode 48: Denkbeeldige insetbelasting

    Denkbeeldige insetbelasting is nie ‘n nuwe konsep in die BTW Wet nie. Daar is egter steeds dikwels onsekerheid hieroor. In hierdie episode gesels ek oor sommige beginsels rakendedenkbeeldige insetbelasting.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is noghulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    10 min
  • Episode 47: BTW inset-toedeling

    BTW inset-toedeling is dikwels ‘n komplekse aangeleentheid vir entiteite wat beide belasbare en nie-belasbare lewerings maak. In hierdie episode gesels ek kortliks oor sleutel konsepte en oorwegings wanneer dit by BTW toedeling kom.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    11 min
  • Episode 46: Belastingoorwegings met die verkoop van buitelandse bates

    Gegewe die volatiele ekonomiese toestande wereldwyd is daar heelwat Suid-Afrikaners wat buitelandse bates verkoop of hulle buitelandse blootstelling aanpas. ‘n Vraag wat dandikwels opkom is wat die belastingimplikasies is wanneer buitelandse bates verkoop word? In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar sleutel oorwegings in hierdie verband.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    11 min
  • Episode 45: Die belangrikheid van finansiele state vir belasting doeleindes

    Die SAID vereis dat maatskappye hulle finansiele state verskaf wanneer hulle belastingopgawe indien. Die finansiele state is krities wanneer die belastingopgawe verder ondersoek of geoudit word. In hierdie episode gesels ek oor ‘n onlangse saak wat moontlike sekere lesse vir ander belastingpligtiges inhou rondom die belangrikheid van belyning tussen die finansiele state en belastingopgawes.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    16 min

About Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

From the publisher's feed

Tax Break is ‘n potgooi vir enige professionele persoon wat gereeld met Suid-Afrikaanse belasting werk. Dit sluit in belastingpraktisyns en kundiges, finansiële bestuurders, finansiële direkteure,…