
Sign up to save your podcasts
Or


Wanneer ‘n maatskappy ‘n lening aan ‘n aandeelhouer toestaan en nie rente teen die amptelike rentekoers daarop hef nie ontstaan daar ‘n geagte dividend. In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar praktiese oorwegings rondom hierdie geagte dividende.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
Sommige belastingpligtiges het die afgelope paar maande korrespondensie van die SAID ontvang wat aandui dat hulle as BTW ondernemers geregistreer is, alhoewel hulle nie aansoek gedoen het hiervoor nie. In hierdie episode oorweeg ek die bepalings van die BTW Wet wat met hierdie registrasies handel en deel ‘n paar gedagtes oor stappe om te oorweeg indien die entiteit nie geregistreer moes wees nie.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
Die Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens publiseer jaarliks ‘n kennisgewing rakende die indiening van opgawes. In hierdie episode gesels ek oor die kennisgewing vir die 2025 belastingseisoen.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
Daar is heelwat verskille tussen die belasting en rekeningkundige hantering van transaksies en reelings. Sulke verskille waarvoor aansuiwerings in die belastingberekening gemaak moet word bestaan dikwels in die geval van aandeel-gebaseerde betalings. In hierdie episode gesels ek oor van die belasting en rekeningkundige oorwegings van toepassing op aandeel-gebaseerde personeel aansporings.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
Belastingpligtiges gaan dikwels wesenlike bedrae kostes (raising fees) aan om skuldfinansiering te bekom. Die belastinghof het onlangs die aftrekbaarheid van hierdie kostes oorweeg. Ek gesels in die episode oor die saak en die hof se redenasie rondom die kostes.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
Die begrippe van verbonde persone en groep van maatskappy wat in die belastingwetgewing voor kom lyk dalk op eerste oogopslag soortgelyk, maar die terme het baie uiteenlopende doele. In hierdie episode gesels ek oor die terme en waar dit gewoonlik in die wetgewing gebruik word.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
BTW ondernemers is geregtig om insetbelasting te eis op goedere en dienste verkry om belasbare lewerings te maak. Daar is egter gevalle waar insetbelasting verbied word, selfs al hou die goedere en dienste verband met die ondernemer se besigheid. In hierdie episode gesels ek oor ‘n saak wat met so ‘n geval handel.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
‘n Aantal onlangse wysigings en ontwikkelings raak trusts met buitelandse begunstigdes. In hierdie episode gesels ek oor die belastingimplikasies waarvan trustees van trusts met buitelandse begunstigdes bewus van moet wees.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
Baie transaksies, veral herstrukturerings, behels dat een persoon bates aan ‘n ander oordra. ‘n Vraag wat gereeld opkom in sulke reelings tussen verwante partye is of daar moontlik elemente van waardeverskuiwing tersprake is. In hierdie episode gesels ek oor die konsep en sommige van die belastingimplikasies daarvan.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
Buitelanders wat elektroniese dienste wat in Suid-Afrika verbruik word verskaf moet in sommige gevalle as BTW ondernemers in Suid-Afrika registreer. Die regulasies wat hierdie dienste reguleer het onlangs verander. Ek gesels in hierdie episode oor die veranderinge.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
From the publisher's feed