Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

By Pieter van der Zwan | Suid-Afrikaanse BelastingspesialisBusiness
Download on the App Store

Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges episodes

  • Episode 24: “Tips & Tricks” vir besware (Deel 1)

    ‘n Luisteraar het ‘n episode oor die ‘tips & tricks’ om ‘n beswaar in te dien versoek. Hierdie proses word deur wetgewing en die belastingdispuutreëls bepaal, eerder as tips en trieks! In hierdie episode, deel ek ‘n paar gedagtes oor belangrike aspekte van die proses en reëls wat van toepassing is wanneer mens ‘n beswaar indien.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    15 min
  • Episode 23: Uiteindelike geregtigde (beneficial ownership) inligting

    Sommige Suid-Afrikaanse belastingopgawes, insluitend die ITR14 en ITR12T, vereis inligting oor uiteindelike begunstigdes (beneficial owners). Wie is die uiteindelike geregtigdes van ‘n maatskappy of trust? In hierdie episode, gesels ek oor die term uiteindelike geregtigde.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    10 min
  • Episode 22: BTW aanpassings vir residensiele eiendomsontwikkelaars

    In hierdie episode gesels ek oor die BTW implikasies wat residensiele eiendomsontwikkelaars moet oorweeg wanneer hulle eiendomme wat aanvanklik ontwikkel is om te verkoop begin verhuur.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    10 min
  • Episode 19: Die SA/Kuwait belastingverdrag

    In hierdie episode bespreek ek wyer implikasies van die onlangse geratifiseerde protocol  tot die SA/Kuwait belastingverdrag.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    9 min
  • Episode 17: Die geleibuisbeginsel en trustinkomste

    In hierdie episode bespreek ek die geleibuisbeginsel wat geld op trustinkomste asook ‘n wysiging wat vanaf 1 Maart 2024 in werking getree het.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    14 min
  • Episode 15: Nie-ZAR voorkeuraandele

    In hierdie episode oorweeg ek ‘n wysiging aan artikel 24I wat betrekking het op buitelandse voorkeuraandele.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    12 min

About Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

From the publisher's feed

Tax Break is ‘n potgooi vir enige professionele persoon wat gereeld met Suid-Afrikaanse belasting werk. Dit sluit in belastingpraktisyns en kundiges, finansiële bestuurders, finansiële direkteure,…