
Sign up to save your podcasts
Or


In hierdie episode deel ek my gedagtes rondom die konsep van finansiele emigrasie.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
In hierdie episode kyk ek na die belasting implikasies wanneer ‘n persoon ophou om ‘n inwoner van Suid-Afrika te wees.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
In hierdie episode gesels ek oor die faktore wat ‘n individu se belastinginwonerskap bepaal.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
In hierdie episode bespreek ek die beginsels van toegevoegde belastingkapitaal (CTC). Ek fokus veral op wat 'n maatskappy met sy toegevoegde belastingkapitaal kan doen en nie kan doen nie.
Die video weergawe van die potgooi is beskikbaar op Youtube by www.youtube.com/@PvdZ_za
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my gerus by [email protected].
Hierdie episode stel die potgooi en die aanbieder bekend aan luisteraars.
Die video weergawe van die potgooi is beskikbaar op Youtube by www.youtube.com/@PvdZ_za
As jy terugvoer het of voorstelle vir toekomstige eposides, kontak my gerus by [email protected].
From the publisher's feed