Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

By Pieter van der Zwan | Suid-Afrikaanse BelastingspesialisBusiness
Download on the App Store

Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges episodes

  • Episode 14: Lenings aan buitelandse trusts

    In hierdie episode oorweeg ek ‘n onlangse wysiging aan artikel 7C wat die interaksie tussen hierdie bepaling en die oordragspryssingsreels beinvloed.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    12 min
  • Episode 13: Benutting van aangeslane verliese

    In hierdie episode gesels ek oor aangeslane verliese. Ons kyk na die beperking op die benutting daarvan wat in 2023 ingestel is en kyk ook na ‘n onlangse aanwysings hieroor uitgereik (BGR73).

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    11 min
  • Episode 11: OWOs en artikel 18A kwitansies

    In hierdie episode praat ek oor die uitreiking van artikel 18A kwitansies deur openbare weldaadsorganisasies (PBOs).

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    8 min
  • Episode 10: Die Coronation uitspraak

    In hierdie episode gesels ek oor die onlangse Konstitusionele Hof uitspraak in die dispuut tussen die SAID en Coronation Investment Management SA (Pty) Ltd.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    14 min
  • Episode 9: Aandele as besoldinging

    In hierdie episode deel ek sommige van die belastingimplikasies om te oorweeg wanneer dit kom by aandele aansporingskemas.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    13 min
  • Episode 6: Beswaar of artikel 93?

    In hierdie episode oorweeg ek die vraag: as daar ‘n fout op ‘n belastingaanslag is, moet ek beswaar aanteken of artikel 93 oorweeg?

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    13 min
  • Episode 5: Dividendstroping

    In hierdie episode gesels ek oor dividendstroping – spesifiek: wat presies is dividendstroping? 

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    11 min

About Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

From the publisher's feed

Tax Break is ‘n potgooi vir enige professionele persoon wat gereeld met Suid-Afrikaanse belasting werk. Dit sluit in belastingpraktisyns en kundiges, finansiële bestuurders, finansiële direkteure,…