Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

By Pieter van der Zwan | Suid-Afrikaanse BelastingspesialisBusiness
Download on the App Store

Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges episodes

  • Episode 34: Dividende aan persone anders as aandeelhouers

    Wat is die belastingimplikasies wanneer ‘n maatskappy dividende verklaar aan iemand anders as sy aandeelhouer? In hierdie episode gesels ek oor twee belastingimplikasies om te oorweeg by sulke reelings.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    7 min
  • Episode 33: Lenings deur aandeelhouers aan maatskappye

    Aandeelhouers befonds dikwels maatskappye met lenings. In hierdie episode bespreek ek belastingimplikasies om te oorweeg vir sulke lenings, veral as die lening nie rente dra nie.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    11 min
  • Episode 32: 15,5% BTW vanaf 1 Mei 2025?

    Die Minister van Finansies het in die 2025 Begroting aangekondig dat die BTW koers met inwerkingtrede vanaf 1 Mei 2025 toeneem met 0,5%. Dit blyk uit berigte in die media dat dit glad nie ‘n gegewe is dat hierdie koersverhoging deur die Parlement goedgekeur sal word nie. In hierdie episode gesels ek oor die wetgewing van effek gee aan die koersaankondiging en verwante aangeleenthede.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    13 min
  • Episode 31: Belastingvoorstelle in die 2025 Begroting

    Die Minister van Finansies het op 12 Maart 2025 die 2025 Begroting voorgele in die Parlement. In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar belastingvoorstelle in die begroting.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    11 min
  • Episode 30: Wat as die BTW koers verander?

    Die BTW koers kan dalk verander wanneer die hersiende begroting in Maart voorgelê word. In hierdie episode gesels ek oor ‘n praktiese oorwegings wat BTW ondernemers moet oorweeg sou die koers verander.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    10 min
  • Episode 29: Voorlopige belasting – wat as die raming nie reg is nie?

    Die einde van Februarie beteken voorlopige belasting vir baie belastingpligtiges. Wanneer hulle skattings voorberei, kom die vraag gereeld op – wat kan gebeur as ek beraamde belasbareinkomste verkeerd kry? In hierdie episode oorweeg ek sommige van die gevolg van skattings wat uiteindelik blyk onakkuraat te wees.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    10 min
  • Episode 28: Lesse uit onlangse dieselbrandstofterugbetalings (diesel rebates) sake

    Belastingpligtiges in sommige industriee kwalifiseer vir dieselbrandstofterugbetalings (diesel rebates). Twee onlangse sake het ‘n paar aspekte uitgelig wat belangrik is om te oorweeg vir belastingpligtiges wat hierdie terugbetalings eis.  In hierdie episode, deel ek my gedagtes rondomlesse wat mens kan leer uit hierdie twee sake.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    12 min
  • Episode 27: Lenings deur maatskappye aan aandeelhouers

    Maatskappye en hulle aandeelhouers bevind hulleself dikwels in ‘n penarie wanneer die maatskappy wesenlike bedrae voorskiet aan aandeelhouers as lenings. In hierdie episode gesels ek oor sommige van die ekonomiese gevolge wat voortspruit uit die belastingimplikasies van sulke lenings.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    13 min
  • Episode 26: Trusts - goed of sleg?

    Iemand het my onlangs gevra of hulle kliente behoort te adviseer om bates in trusts te hou. Dit sal afhang van die feite en omstandighede van elke geval en belastingoorwegings kan ‘n rol speel. In hierdie episode, gesels ek oor sommige van die belastinggevolge wat persone wat daaraan dink om hulle bates in trusts te hou behoort te oorweeg.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    11 min
  • Episode 25: “Tips & Tricks” vir besware (Deel 2)

    ‘n Luisteraar het ‘n episode oor die ‘tips & tricks’ om ‘n beswaar in te dien versoek. In hierdie episode, die tweede van die reeks, bespreek ek ‘n paar belangrike aspekte rondom die gronde waarop ‘n beswaar gebasseer word.

    As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    12 min

About Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

From the publisher's feed

Tax Break is ‘n potgooi vir enige professionele persoon wat gereeld met Suid-Afrikaanse belasting werk. Dit sluit in belastingpraktisyns en kundiges, finansiële bestuurders, finansiële direkteure,…