
Sign up to save your podcasts
Or


Die krisis by Transnet en die hawens kos die ekonomie na raming R1 miljard per dag. Die Tesourie het verlede Vrydag ʼn reddingsboei na Transnet se kant toe gegooi in die vorm van ʼn leningswaarborg maar gesê dit kom saam met streng voorwaardes. Wat sê ekonomiese teorie oor die situasie?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellDie krisis by Transnet en die hawens kos die ekonomie na raming R1 miljard per dag. Die Tesourie het verlede Vrydag ʼn reddingsboei na Transnet se kant toe gegooi in die vorm van ʼn leningswaarborg maar gesê dit kom saam met streng voorwaardes. Wat sê ekonomiese teorie oor die situasie?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners