TGIF

TGIF

Download on the App Store

All TGIF episodes

  • Wico Els
    Wico Els n jong man van 19 gaan sy ongelooflike storie met ons kom deel , hy gaan sy reis koppel aan Jacobus 1
    Wico was deel van n groep jongmense wat in 15 veskillende lande gaan volenteer werk doen het as ook evangelisasie werk daar.
    47 min
  • Chris van Zyl
    . Chris straal van die Heilige Gees en sy liefde vir God. Hy sê hy skryf nie meer die wonderwerke wat gebeur as hy vir mense bid meer neer nie, want dit is te veel en gebeur elke dag. Sy tema is net "TYD
    58 min
  • Johan Roos
    Is die mens se hart, bloot n biologiesepomp, of het dit n veel dieper betekenis? Wanneer jy n hartoorplanting ondergaan, ontvang jy n nuwe (of tweede) lewe? Miskien lê die antwoord op hierdie vrae by n besemstok en n baksteen.
    43 min
  • Tobie Muller
    Ek het al na baie getuienisse geluister waar die spreker vertel van hierdie ongelooflike moeilike tyd waardeur hy moes gaan, maar hoe dit hom dan soveel nader aan God gebring het en die persoon verder getuig dat hy dit vir niks sal verruil en dat as hy nou weer deur dieselfde moeilike tyd moet gaan hy dit enige tyd weer sou doen om nader aan God te kom.
    Dan het ek daar gesit en by myself gedink, sê die ou ons moet deur moeilike tyd gaan om nader aan God te kom, dan besef ek my lewe tot nou is net smooth sieling, ek het niks om oor te kla nie en selfs gedink die ou weet maar net nie, mens kan nader aan God leef sonder om deur ‘n moeilike tyd te gaan.
    Wel, toe gebeur daar ‘n twee dinge ...
    Kom luister wanneer ek deel hoe die Here my hier deur dra.
    51 min
  • Wilhelm La Cock Deel 2 Dissipelskap
    Ons gaan 'n bietjie terugvoer gee van die vorige sessie en dan verder praat oor geloof en dissipel wees. Ter voorbereiding lees Hebreers 11 en Gen 12 - 25. Dink aan Abraham as voorbeeld van ware geloof.
    Die uitdaging, die paasie, intensionalitiet, geloof en waardes van dissipelskap.
    1 hr