
Sign up to save your podcasts
Or


Johan het leukemia (kanker ) gekry toe 14 jaar oud was. Hoe God nog steeds in beheer is & die klein goedjies in plek laat val het.
Kyk terug & sien hoe God jou gedra het, weet dat Hy jou nie nou gaan los nie!!
Haar getuienis van hoe die Here deur my besigheid en my talente mense te bereik en dat jy nie hoef n predekant te wees om by mense uit te kom nie.
Moet nie mis nie!!
Ek deel graag my getuienis van hoe die Here my gebruik om ‘n baie spesifieke rol in die koninkryk te speel. Elkeen van ons het ‘n rol, klein of groot, maar ewe belangrik. Die geheim is om Heilige Gees te soek, te volg en te gehoorsaam. Ek hoop om almal te inspireer om hul droom te volg... in God se prefekte tyd.
Fienie is in die Polisie
Sy gaan met ons kom deel hoe sy haar Christenskap uitleef in haar werk , soms onder geweldige druk
"Verstaan Pienk" 1Pet 3:7, Vader sê ons kan & moet die skoonheid in ons lewe verstaan, Pienk is anders as ons, nie stukkend net anders, kom luister, dit sal jou verhoudings help
Het kom deel van sy lewe
En hoe God deur 'n droom/ gesig iets vir hom wys (God deel sy kennis nie altyd soos ons dit verwag nie).
Die vraag het ontstaan, waarvoor wil jy onthou word? Wat is jou legacy?
Vrae:
1. Wat is vir jou belangrik in jou lewe?
2. Hoe verstaan jy die 2 grootste en belangrikste gebooie [n.a.v. Jesus se woorde]? Skrifgedeeltes - Matt 22:34-40; Mark 12:28-34; Luk 10:27
3. Met hierdie 2 gebooie in gedagte, dink weer wat vir jou belangrik is in die lewe. Waar pas ander mense in jou lewe in?
Afgesluit met die storie van die vriendin by die hek van die hemel - stelling van persoon aan die anderkant van die hek: "Jy het vir Jesus en die waarheid geken, maar jy het my nooit daarvan vertel nie. Nou is ek hier en jy daar."
Laaste teks: Johannes 15:9-17
Vertel sy "storie" vertel ek met die klem op God se voorsiening , selfs in moeilikste tye Raak raak so biki aan selfwaarde ook en wie of wat jy is in God se beeld.