
Sign up to save your podcasts
Or


Semi open Mic/ Wilhelm (hoe hoor ek God se stem?) Ek sal baie graag wil hê ons moet een oggend praat oor die sabbat. Ek glo baie is vandag depressief en die wereld val uit mekaar want ons stop nie ons week en rus nie stem met jou Helgard Ons is redelik eens met als wat die 10 gebooie sê maar ons sien die rusdag as simbolies. Matthew 5:18 daag my baie uit dat ons moet rus op die Sabbat.
Edeon van Tonder met ons gesels
Moet nie mis nie
. 1) DAN. 10:12
2) OPEN. 8:3
3) PS. 126:5
4) SEF. 3:17
Nederigheid is vir ons Vader spesiaal
Hy vang al ons gebede op Hy hou van jou binne kamer gesprek
Hy is bly oor jou.
Vandag kom kom Gerhard Brand met ons gesels.
Hy het n amazing storie .....
Josua 1:9 “Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, vasberade\. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan”
Ek het geglo dit was n boodskap vanaf God om te sê dat ons n kind gaan hê
Maar die vraag was heeltyd daar
Het ek reg gehoor.....
Kom luister sy ervaring,
hy leef Jesus uit.
It’s called the book of ACTS. Not the book of Talks.
Gustav Kros
Deel van https://www.incontextinternational.org/
Hoe is God besig om Sy Koninkryk te bou binne die nuusgebeure wat ons elke dag op die TV sien.
Sien ons God se hand of is ons blind daarvoor? As ons blind is daarvoor gaan ons die geleenthede mis wat Hy reg voor ons oë skep.
Kom ons kyk met nuwe oë na die wêreld en neem ons plek in binne God se groot plan.
https://www.incontextinternational.org/
Die "Hardloop Legende", Wiets Van Der Westhuizen
Wiets het my nog altyd beindruk met die manier hoe hy mense na hom toe aantrek en Jesus se liefde met hulle deel.
Hy het het die 29ste Februarie die 1ste baie suksesvolle Hemel en Aarde Marathon aangebied. Hy kom met ons deel hoe die Here hom hiermee gehelp het en hoe die Here hom help om sy drome uit te leef. . Trek julle tekkies aan