
Sign up to save your podcasts
Or


Maryna is van Noenieput in Kalahari
Kom luister na die waarde wat God aan haar openbaar. Met die droogtes en al!
Sy het boek geskryf " Afgetrek op God se Geelstreep"
Kom luiter na sy getuienis van hoe God werk.
Was oorboord van 'n seiljag 600km van land!!
Benescke se passie in die lewe is om God se Woord en beloftes op ‘n kreatiewe, relevante manier te deel waarmee die man op straat kan identifiseer.
En haar lewensdoelwit? As God afkyk aarde toe en iemand benodig om vreemde dinge vir Hom te doen, dat Hy haar sal kies omdat sy bereid is
Kom luister na lewende wonderwerk.
Het van Leer seker 4 meter op sy kop geval.
Dokters het gedink hy gaan dit nie oorleef nie!
Van hoe dit jou lewe affekteer toe & nou na die tyd!
Hoe God my Bernardus werk & gee niks voor nie. Elke persoon stap sy eie unike pad!