
Sign up to save your podcasts
Or


Shana het bietjie kom gesels oor hoe die Here die pad na INcontext oopgestel het van skool deur uni tot nou, ook oor Lebanon en Israel en my ervarings by beide.
Sy kom deel haar storie van gehoorsaamheid.
. Sy is n sakevrou en bekende stem op radio Tygerberg
Wat MES alles doen om die straat mense weer op hul voete te help.
Soos die GROW program
https://www.mes.org.za/index.php
VISION
To change the heart of the city!
To empower people holistically to live independent, sustainable and meaningful lives.
The core values of MES are based on Christian principles and should be reflected to all stakeholders:
Hy is van Vredendal en hy het n passie vir Boere in nood.
Hy het Burre Burger Droogte hulp begin.
Kom luister na die verskil wat een man kan maak wanneer jy op God vertrou.
Haar getuienis gaan rondom dwelmverslawing en homoseksuele lewe waaruit God my gered en bevry het en die pad wat ek gestap het om God se vaderhart te leer ken.
Lebo Molisalife. I am a 34 year old lady from the North West Province. I worked as a missionary in a majority Muslim nation called Indonesia for two years and I am now full time as Mission mobiliser in the African community with an organization called Incontext International. I would like to share on my experience as an African Missionary in a Muslim country and give awareness on the Month of Ramadam and how we as a church can respond.
"van die diepste krawas tot die hoogste piek".
Hulle gaan so paar tips gee hoe ouers en kinders te werk moet gaan om dwelems beter te verstaan.
Jannie was verlam agv GBS ( Guilian Barre symdroom) siekte waar jou eie liggam jou senuwees aanval.
Herstel pad is gewoonlik lank (maande)
Die Wonderwerk is dat Jannie binne 2 weke uit die hospitaal self sonder hulp geloop het.
Luister oor sy ervarings / ondervinding & getuienis!