Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
The Good Morning Breakfast show, featuring Shandor Potgieter, Margaret Whitfield, and John Walland - weekdays, 06:00- 09:00.... more
FAQs about The Good Morning Breakfast show:How many episodes does The Good Morning Breakfast show have?The podcast currently has 338 episodes available.
August 11, 2023More Music Friday: PropElke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese weergawes van hul liedjies vir More Music Friday te speel. Die Afrikaanse sanger, Prop sluit aan by die span en deel meer oor sy nuwe musiek asook sy reis as 'n nuwe pa....more20minPlay
August 10, 2023Tennis veteraan verteenwoordig Suid-Afrika in PortugalDie Good Morning Breakfast-span gesels met Joey Lubbe, die 64-jarige tennisspeler van Bloemfontein wat in Augustus vir Suid-Afrika gaan verteenwoordig in Lissabon, Portugal, waar sy deelneem aan in die ITF-meesters se wêreldkampioenskapstoernooi....more14minPlay
August 10, 2023Die belangrikheid van oefen wanneer jy ouer wordDie Good Morning Breakfast-span geseps met Morne Castelyn van SPC - Sports Performance Clinic die belangrikheid van fisiese oefening wanneer jy ouer is....more6minPlay
August 08, 2023Niks kan vir Louzanne Coetzee stop nieWanneer die alarm vroeg in die oggend afgaan, is die meeste van Sentraal Suid-Afrika nog onder die komberse. Vir Paralimpiër Louzanne Coetzee en haar toegewyde gidse, Claus Kempen en Estean Badenhorst, is dit egter tyd om hul hardloopskoene aan te trek en die baan te tref. Hul toewyding was duidelik toe die trio onlangs op die 'Good Morning Breakfast' program verskyn het, waar hulle die nasie betower het met hul verhale van onwrikbare vertroue en sinergie op die renbaan....more10minPlay
August 02, 2023Vrystaatse Vrouerugbyspan se Leiers Bespreek Aankomende FinaalDie Good Morning Breakfast-span het die genot gehad om 'n gesprek te voer met die leierskap van die Vrystaatse vrouerugbyspan, kaptein Bernice Strydom en onderkaptein Kamo Makoele, sowel as hul afrigter Anton Smith voor die aankomende finaal van die Eerste Divisie kompetisie teen die SWD Eagirls hierdie naweek...more9minPlay
August 02, 2023Willem Postma se Onder 12 Netbal Span: Van Vrystaat Kampioene tot SA ChampsDie Good Morning Breakfast het met die onder 12 netbal span van Willem Postma Primêre Skool gesels. Hierdie talentvolle jong span, wat onlangs die Vrystaat kampioenskappe gewen het, is gereed om hul merk op die nasionale toneel te maak by die aankomende SA Champs....more6minPlay
August 02, 20232023 Netbal Wêreldbeker: Karla PretoriusDie Good Morning Breakfast-span het die voorreg gehad om 'n gesprek te voer met netbal legende, Karla Pretorius. Met die Netbal Wêreldbeker wat in Kaapstad plaasvind....more6minPlay
August 02, 2023Wat is die storie met vervaldatums?Die Good Morning Breakfast-span het onlangs 'n gesprek gehad met Prof Hanli De Beer van die Noordwes Universiteit. Die brandende vraag van die dag was: Hoekom het alledaagse items soos sout en suiker, wat nie eintlik verval nie, 'n vervaldatum?...more6minPlay
July 26, 2023Hoe hou jy jou brein fiks?Susters Karin Visser en Marlize Roberts het 'n interessante gesprek gevoer op die Good Morning Breakfast oor die krag van breinoefening en hoe dit kan bydra tot 'n fikser gees en liggaam....more9minPlay
July 24, 2023Moet nie net enige iets vie jou hond voer nieAs troeteldiere-eienaars, is ons dikwels geneig om ons liefde vir ons pelsgesiggies te wys deur hulle van ons eie kos te bederf. Maar hierin lê die probleem, want baie van die kos wat ons mense geniet, kan nadelig wees vir ons troeteldiere se gesondheid. Om hieroor meer te leer, het die Good Morning Breakfast-span veearts Ardiaan Coetzee uitgenooi om sy wysheid en raad te deel....more6minPlay
FAQs about The Good Morning Breakfast show:How many episodes does The Good Morning Breakfast show have?The podcast currently has 338 episodes available.