Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
The Good Morning Breakfast show, featuring Shandor Potgieter, Margaret Whitfield, and John Walland - weekdays, 06:00- 09:00.... more
FAQs about The Good Morning Breakfast show:How many episodes does The Good Morning Breakfast show have?The podcast currently has 338 episodes available.
June 15, 2023Toekomstige Springbok kuier saam op die Good Morning BreakfastDie Good Morning Breakfast-span gesels met jong Anton Piek, die kaptein van die o.13A Vrystaat Cravenweekspan. Anton kry ook die geleentheid om met een van sy rugby helde te praat....more6minPlay
June 13, 2023Leer jou kind om met geld te werkDie Good Morning Breakfast span gesels met finansiële bestuurder, besigheids eienaar en pa van twee kinders, Zane Orton, om by hom te hoor hoe jy as ouer die verantwoordelikheid moet vat en jou kinders oor finansies leer....more7minPlay
June 09, 2023More Music Friday: Neil NachtreinElke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese weergawes van hul liedjies vir More Music Friday te speel. Neil Nachtrein sluit aan by die span....more23minPlay
June 05, 2023Layton Beard on the newest fuel price decreaseThe Good Morning Breakfast team spoke with the Automobile Association's Layton Beard to hear more about the latest decrease in the fuel price....more4minPlay
June 02, 2023More Music Friday: AppelElke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese weergawes van hul liedjies vir More Music Friday te speel. Appel sluit aan by die span en deel meer oor sy nuwe musiek en die foute wat hy al gemaak het....more25minPlay
June 01, 2023Toyota Cheetah David Brits op die Good Morning BreakfastDie Good Morning Breakfast-span gesels met Toyota Cheetah David Brits, voor hul kragmeting teen die Pumas. Brits deel ook wat hy met sy lewe wou doen voor sy loopbaan in rygby....more6minPlay
May 31, 2023'n Beter verhouding met jou skoonmaDie Good Morning Breakfast-span gesels met kliniese sielkundige Angie Vorster oor hoekom mense se verhouding soms met hul skoonma moeilik is en hoe om dit te verbeter....more6minPlay
May 31, 2023Jou regte indien produkte verkeerd geprys isDie Good Morning Breakfast-span by doktor Jana Vermaas van die Universiteit Van Die Vrystaat wat jou regte as verbruiker is indien die prys van 'n produk verkeerd gemerk is....more4minPlay
May 30, 2023Rugbywêreldbeker 2023 skeidsregter op die Good Morning BreakfastJaco Peyper, die sentraal Suid Afrikaanse skeidsregter wat Suid Afrika gaan verteenwoordig by die 2023 Rugbywêreldbeker in Parys het saam met die Good Morning Breakfast-span gekuier om oor die wêreldbeker te gesels en het self 'n argument tussen twee kollegas geblaas....more23minPlay
May 26, 2023More Music Friday: Carla FrancoElke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese weergawes van hul liedjies vir More Music Friday te speel....more18minPlay
FAQs about The Good Morning Breakfast show:How many episodes does The Good Morning Breakfast show have?The podcast currently has 338 episodes available.