Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
The Good Morning Breakfast show, featuring Shandor Potgieter, Margaret Whitfield, and John Walland - weekdays, 06:00- 09:00.... more
FAQs about The Good Morning Breakfast show:How many episodes does The Good Morning Breakfast show have?The podcast currently has 338 episodes available.
June 30, 2023More Music Friday: BartoElke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese liedjies vir More Music Friday te speel. Die impulsiewe Barto sluit aan by die Good Morning Breakfast vir More Music Friday en vertel van die impulsiefste ding wat hy al gedoen het....more16minPlay
June 29, 2023Chip 4 Charity Hartswater begunstigde, Jan Roux en sy pa Manie, gesels op Good Morning BreakfastJan Roux (17) van Hartswater is in Maart vanjaar met Mioepitheliale Karsinoom gediagnoseer. Hy het sedertdien verskeie bestralingsbehandelings ontvang, maar die kanker het nie gekrimp nie. Jan benodig nou chemoterapie....more6minPlay
June 27, 2023OFM Winter FondsinsamelingsOFM Verkoops- en Bemarkingsbestuurder, Anchen Lintvelt, gesels op Good Morning Breakfast....more6minPlay
June 27, 2023Do you lie to your children from time to time?The Good Morning Breakfast team spoke to renowned comedian Barry Hilton about the parenting technique of occasionally lying to your children. As the conversation unfolded, Hilton provided insight into this approach and even shared a humorous anecdote about a lie gone awry....more5minPlay
June 26, 2023Toyota Cheetahs se Hawies Fourie en Victor Sekekete vier Curriebeker-oorwinningDie Toyota Cheetahs-hoofafrigter, Hawies Fourie, en kaptein Victor Sekekete het vandag 'n besoek gebring aan die Good Morning Breakfast om hul onlangse Curriebeker-oorwinning oor die Airlink Pumas te vier. Met groot opgewondenheid het Hawies ook 'n bietjie lig gewerp op die span se planne vir die toekoms....more15minPlay
June 21, 2023Naka Drotské oor die komende naweek se Currie Beker finaalDie Good Morning Breakfast se John Walland gesels met Naka Drotské oor die komende naweek de Currie Beker finaal tussen die Toyota Cheetahs en Pumas wat in Bloemfontein gespeel word....more5minPlay
June 21, 2023Sias Ebersohn praat oor die komende naweek se Currie Beker finaal tussen die Toyota Cheetahs en PumasDie Good Morning Breakfast se John Walland gesels met oud Toyota Cheetah Sias Ebersohn oor die komende naweek de Currie Beker finaal tussen die Toyota Cheetahs en Pumas wat in Bloemfontein gespeel word....more12minPlay
June 20, 2023Legendes wens die Toyota Cheetahs sterkte toe met die Currie Beker finaalOud Springbok en Vrystaat speler, Gysie Pienaar en huidige Hoof Uitvoerende Beampte van die Cheetahs, Ross Van Reenen kuier saam op die Good Morning Breakfast, waar hulle bietjie gesels oor die verlede en vir die Toyoda Cheetahs sterkte toewens met die komende naweek se Currie Beker finaal teen die Pumas....more9minPlay
June 16, 2023More Music Friday: RaafElke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese weergawes van hul liedjies vir More Music Friday te speel....more23minPlay
June 15, 2023Bloemfontein Football prodigy makes it to the international stageThe Good Morning Breakfast team was joined by Ezio Panelatti, a 15-year-old teenager whose soccer skills secured him a spot on a Portuguese Football team....more6minPlay
FAQs about The Good Morning Breakfast show:How many episodes does The Good Morning Breakfast show have?The podcast currently has 338 episodes available.