Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
The Good Morning Breakfast show, featuring Shandor Potgieter, Margaret Whitfield, and John Walland - weekdays, 06:00- 09:00.... more
FAQs about The Good Morning Breakfast show:How many episodes does The Good Morning Breakfast show have?The podcast currently has 338 episodes available.
May 08, 2023Eredoktorsgraad aan Maye Musk toegekenDie Good Morning Breakfast-span gesels met die Universiteit van die Vrystaat se rektor en visiekanselier, Prof. Francis Petersen oor waarom daar besluit is om Maye Musk met 'n eredoktorsgraad te vereer....more4minPlay
April 26, 2023Toyota Cheetah David Brits ahead of this coming FridayThe Good Morning Breakfast team was joined by Toyota Cheetah Centre, David Brits ahead of their game against the Novavit Griffons....more7minPlay
April 26, 2023Die liedjie wat jy nie gedink het jy kort nieOns almal was al in die situasie waar jy nie iets kan vind waar jy dit gelos het nie, net om te hoor dat jou lewensmaat dit op die "regte" plek gebêre het. Die Good Morning Breakfast se Shandor Potgieter het met hierdie liedjie vorendag gekom om sy frustrasie hiermee uit te spreek....more2minPlay
April 26, 2023Reën se Richann en Nolene is opgewonde vir BloemskouRichann en Nolene van die Afrikaanse groep Reën gesels met die Good Morning Breakfast-span en deel hul opwinding oor die komende Bloemskou wat dierdie jaar 140 jaar oud word. Die twee word ook genooi om by Shandor Potgieter in die Shouhuis te gaan kuier....more6minPlay
April 24, 2023Intimiteit: wat is die "magic" nommer?Die Good Morning Breakfast-span gesels met seks-terapeut, Timothy Kieswetter oor hoeveel intieme tyd gesond is in 'n huwelik....more11minPlay
April 24, 2023Eddie Wallace vertel hoe hy 59kg verloor hetEddie Wallace, die wenner van 'n realiteitsreeks om gewig af te skud deel sy inspirerende storie van gewigsverlies en vertel hoe hy 59kg kon verloor....more6minPlay
April 18, 2023Wat doen jy as jou kind se hart gebreek is?Kliniese sielkundige, Marlize Heppel gesels met die Good Morning Breakfast-span oor wat jy as ouer moet doen indien jou kind 'n liefdesteleurstelling ervaar....more4minPlay
April 18, 2023Nicholis Louw se Coco Pops en KaasDie Good Morning Breakfast gesels met Nicholis Louw se nuwe liedjie, Coco Pops en Kaas. Louw deel dat dit een van sy gunsteling goed is om te eet. Margaret Whitfield is ook uitgedaag om dit te probeer....more7minPlay
April 12, 2023Is dit 'n regte werk om 'n "influencer" te wees?Die Good Morning Breakfast-span gesels met 'influencer", Hybre Taljaard om te hoor wat dit vat en of dit 'n regte werk is om 'n influencer te wees....more6minPlay
April 07, 2023More Music Friday: Wikus BotmaElke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese weergawes van hul liedjies vir More Music Friday te speel....more23minPlay
FAQs about The Good Morning Breakfast show:How many episodes does The Good Morning Breakfast show have?The podcast currently has 338 episodes available.