Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde, Kayla Barker and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.... more
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 282 episodes available.
July 09, 2025Weird Wide Web - Werktuigkundige bou die wêreld se dunste motor'n Italiaanse werktuigkundige en YouTuber Andrea Marazzi het die wêreld se maerste motor gebou en kry hierdie, dit werk!...more4minPlay
July 08, 2025Weird Wide Web - 'n Lottofout veroorsaak verwarring!47 000 Noorweërs se drome is verpletter toe hulle 'n teksboodskap ontvang het wat vir hulle sê hulle het gewen, net om uit te vind dat dit 'n fout was....more4minPlay
July 07, 2025Weird WIde Web - KI maak dit dalk moontlik om met chihuahuas te geselsStel jou voor jy kan net vir 'n dag Dr. Dolittle wees en met jou troeteldiere praat. Wel, KI kan dit moontlik maak, mits jy 'n chihuahua besit....more4minPlay
July 03, 2025Weird Wide Web - DIY het heeltemal te ver gegaan!'n Tsjeggiese gesin het in die moeilikheid beland omdat hulle 'n tandheelkundige kliniek bestuur het met behulp van wat hulle op YouTube geleer het....more4minPlay
July 02, 2025Weird Wide Web - Is dit 'n verhouding of 'n huwelik?'n Man van Texas het met sy meisie uitgemaak net om uit te vind dat hy eintlik wettiglik met haar getroud is!...more5minPlay
July 01, 2025Weird Wide Web - Wetenskaplikes onthul muskietgrootte toesigdroneChina het dalk sopas die kleinste geheime agent tot nog toe uitgevind!...more4minPlay
June 30, 2025Weird Wide Web - Thaise vrou ontdek aandete in haar nekWat as 'n normale aandete begin het, het in 'n bisarre mediese sage vir een Thaise vrou ontaard nadat 'n visgraat wat sy per ongeluk ingesluk het, nie deur dokters en boererate opgemerk is nie....more4minPlay
June 26, 2025Weird Wide Web - Die wêreld se kleinste viooltjieWetenskaplikes in die Verenigde Koninkryk het amptelik die wêreld se kleinste viool geskep....more4minPlay
June 25, 2025Conspiracy Corner - Blink‑182’s Mark Hoppus Almost Helped Catch Saddam HusseinTurns out Hoppus might somehow, in a very weird and twisted way, have given the US government tips on how to catch Saddam Hussein!...more3minPlay
June 25, 2025Weird Wide Web - Dis nooit te laat om te begin nie!Op 105 jaar oud trotseer Sawang Janpram ouderdom en verwagtinge as een van die wêreld se oudste mededingende atlete. Met slegs 'n paar jaar se oefening inspireer hy steeds nuwe generasies....more4minPlay
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 282 episodes available.