Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.... more
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 389 episodes available.
May 06, 2025Weird WIde Web - Prehistoriese mode maak 'n "terugkeer"In 'n poging om 'n volhoubare en etiese toekoms vir die luukse materiaalbedryf te bou, het drie maatskappye kragte saamgesnoer om die wêreld se eerste T-Rex-leerhandsak te skep....more4minPlay
May 05, 2025Weird Wide Web - Britse man amper in hegtenis geneem vir domheid!’n Britse man is ’n opgeskorte tronkstraf opgelê nadat hy erken het dat hy sy eie huis twee keer in een nag aan die brand gesteek het net sodat hy brandbestryders in aksie kon sien....more3minPlay
May 01, 2025Weird Wide Web - Kakkerlakplase floreer in ChinaKakkerlakke word grootliks beskou as 'n plaag wat elders uitgeroei moet word, en is winsgewende geldverdieners vir na raming 100 kakkerlakboere regoor China....more4minPlay
April 30, 2025Weird Wide Web - Topsjef eet nie by sy eie restaurant nie!Ten spyte daarvan dat hy 'n menigte restaurante regoor die wêreld besit, het Gordon Ramsay onthul dat hy nie in enige van hulle kan sit en eet nie....more4minPlay
April 29, 2025Weird Wide Web - Vroue "gebruik hul neuse" om nuwe vriende te maak’n Nuwe studie het bevind dat vroue binne net vier minute nadat hulle iemand ontmoet het, kan aanvoel of hulle ’n vriendskap gaan vorm — en dat reuk ’n belangrike rol speel in dié besluit....more3minPlay
April 28, 2025Weird Wide Web - KI-flieks nou ingesluit in die OSCAR-toekenningsDie Akademie vir Bewegingsbeeldkuns en -wetenskappe het sy reëls opgedateer en gesê films wat KI gebruik, mag nou toekennings wen....more4minPlay
April 16, 2025Weird Wide Web: Hardloop eis 'n tol op jou breinKenners meen hardlopers se liggame kan baie nodig "breinvet" verloor as hulle nie genoeg koolhidrate het wanneer hulle hardloop nie....more5minPlay
April 15, 2025Weird Wide Web - Miskien ruik nie jou sokkies nie.’n Chinese man wat ’n gewoonte ontwikkel het om aan sy vuil sokkies te ruik nadat hy dit die hele dag gedra het, is met ’n swaminfeksie in sy longe gediagnoseer....more1minPlay
April 14, 2025Weird Wide Web - Pantoffel kan ouma dalk net in die moeilikheid laat beland’n 80-jarige vrou in Turkye staar meer as vier jaar tronkstraf in die gesig nadat sy haar 18-jarige kleindogter met ’n huisskoen op die arm geslaan het tydens ’n rusie....more5minPlay
April 10, 2025Weird WIde Web - Japannese lughawe wat nou "Hello Kitty Airport" genoem wordHierdie lente sal toeriste wat na die Oita-prefektuur reis, verwelkom word deur een van Japan se bekendste gesigte — Hello Kitty....more4minPlay
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 389 episodes available.