Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde, Kayla Barker and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.... more
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 283 episodes available.
August 05, 2024Weird Wide Web - TikTok-raaisel verwar sosiale media as geheel!TikTok-raaisel laat mense kopkrap en dom voel sodra hulle die antwoord kry....more4minPlay
August 01, 2024Weird Wide Web - Toe nie di kat se stert nie’n Parasiet wat in katpoep gevind word, kan beide Alzheimers en Parkinson se siektes behandel....more4minPlay
July 31, 2024Weird Wide Web - Die "post Swift-sindroom"Baie Taylor Swift-aanhangers wat haar konsert bygewoon het, het berig dat hulle glad nie die konsert die volgende dag onthou nie....more3minPlay
July 30, 2024Weird Wide Web - Die Peruaanse Phoenix-span'n Groep Peruaanse vroue bekend as die "Phoenix Squad" het bekend geword omdat hulle spesialiseer in die vang van ontroue mense regdeur Lima en die hele Suid-Amerikaanse land....more3minPlay
July 26, 2024Feel Good Friday - Internasionale Dowe Rugby 7s toernooi in RSASuid-Afrikaanse Dowe Rugby is opgewonde om aan te kondig dat hulle hierdie Augustus internasionale sewes- en tiene-toernooie aanbied....more4minPlay
July 24, 2024Conspiracy Corner - Artificial Intelligence at it again!Bing, the Microsoft search engine’s Ai, recently had a secret to share with one of their engineers and it freaked everyone out....more4minPlay
July 24, 2024Weird Wide Web - Wetenskaplikes werk aan 'n ruimtepak wat urine in drinkbare water sal omskepBoffins aan die Cornell Universiteit het 'n prototipe-uitrusting geskep wat soortgelyk is aan 'Dune's Stillsuit' wat 'n toestel bevat wat 87 persent van die afval binne vyf minute na ontsmette drinkwater herwin....more4minPlay
July 23, 2024Weird Wide Web - 14 kinders in die hospitaal opgeneem omdat hulle nie die reëls nagekom het nie.’n Hoërskool Tokio moes hulp ontbied nadat 14 leerders aan naarheid sowel as maag- en mondpyn gely het nadat ’n seun die “R18-kerrieskyfies” met 33 lede van sy klas gedeel het....more4minPlay
July 22, 2024Weird Wide Web - Mukbang-streamer gee aan terwyl dit regstreeks gestroom wordPan Xiaoting, 'n 24-jarige Chinese streamer wat spesialiseer in mukbang (eet groot hoeveelhede kos vir kykers se genot) is onlangs tydens haar regstreekse stroom dood weens die inname van te veel kos....more5minPlay
July 19, 2024Feel Good Friday - 'n Aftreehuis vir "die mens se beste vriend"Die Silver Paws Senior Sanctuary is die tuiste van 'n pak goue oues wat die beste van die res van hul lewens uitleef!...more4minPlay
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 283 episodes available.