Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde, Kayla Barker and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.... more
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 321 episodes available.
July 17, 2024Die Joyride gesels met "Agent X" oor Trump-sluipmoordpogingMet die sluipmoordpoging op Donald Trump die vorige naweek, het ons 'n geselsie gehad met Agent X, 'n professionele persoon in die BBP-beskermingsbedryf. Agent X gee ons 'n bietjie binne-inligting oor hoe BBP-beskerming werk en hoe die skut so naby gekom het....more17minPlay
July 17, 2024Weird Wide Web - 'n Paartjie kry op een of ander manier die hele oord vir hulself!’n Paartjie is verstom gelaat nadat hulle by ’n alles-insluitende vyfster-oord opgedaag het om te ontdek dat hulle die enigstes daar was, maar dit was nie heeltemal so ongelooflik soos dit eers gelyk het nie....more4minPlay
July 16, 2024Weird Wide Web - Hoe om nie 'n afspraak te vermy nie.’n Vrou van Iowa is onlangs gearresteer omdat sy die man met wie sy veronderstel was om op ’n afspraak te gaan valslik by die polisie aangemeld het net omdat sy “koue voete gekry het” en nie geweet het hoe om hom te vertel nie....more4minPlay
July 11, 2024Weird Wide Web - Familie speel 'n "troue" grap op pasgetroudesStel jou voor dat jy terugkeer huis toe van jou wittebrood en vind jou huis word deur duisende bierkratte versper....more3minPlay
July 10, 2024Conspiracy Corner - Airplane vanishes in a black circle in the skyFrom UFO to "alien" sightings, our world is full of "supernatural" stories that can't be explained. This disappearing airplane can now be added on the "unexplainable" list....more4minPlay
July 10, 2024Weird Wide Web - Amerikaanse man gearresteer vir “onwettig” eet.'n Video van 'n man wat gearresteer word omdat hy 'onwettig' kos geëet het terwyl hy op 'n treinperron gestaan het, het virale op sosiale media gegaan....more4minPlay
July 09, 2024Weird Wide Web - Durandal, die Franse ekwivalent van Excalibure, het verdwyn!Durandal, 'n mitiese swaard wat vir die laaste 1 300 jaar in 'n rotsmuur in die Franse dorpie Rocamadour vasgesteek was, het skielik verdwyn, vermoedelik gesteel....more4minPlay
July 08, 2024Weird Wide Web -Wyn kon dalk van 'n asteroïde afkomstig wees’n Studie het aan die lig gebring hoe die druiwefamilie gefloreer het in die jare ná die uitsterwing van die reptiele en het aangedui dat wyn sy wortels in die aardskuddende meteoriet het....more4minPlay
July 04, 2024What's on the menu - Oop vuur kaasbordOm ons hierdie winter warm te hou met nog 'n resep is Sjef Maradine! Hierdie week gee sy vir ons 'n oop vuur kaasbord....more4minPlay
July 04, 2024Weird Wide Web - Hierdie Italiaanse kaas word gemaak van gefermenteerde melk met behulp van maaiersHierdie Italiaanse kaas sal waarskynlik die walglikste ding wees wat jy nog ooit geëet het, maar sommige mense hou blykbaar daarvan....more4minPlay
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 321 episodes available.