Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.... more
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 389 episodes available.
August 28, 2024The Joyride: Arné Botha verduidelik hoe 2-potstelsel werkDie 2-potstelsel is ingestel deur die Wysigingswetsontwerp op Inkomstewette. Deur hierdie stelsel sal burgers toegang hê tot 'n gedeelte van hul aftreefondse. Nico praat met Arné Botha hieroor....more9minPlay
August 28, 2024Weird Wide Web: Tiener gaan op ’n hongerstaking vir ’n iPhone“Op die ou end het die ma tou opgegooi en vir hom ’n iPhone met haar swaarverdiende geld gekoop.”...more4minPlay
August 27, 2024Weird Wide Web: TJy kan binnekort sonlig kan bestelDie Reflect Orbital-opstart is daarop ingestel om dit moontlik te maak om sonnig te wees 24/7....more4minPlay
August 26, 2024Weird Wide Web - Die onoorwinlike toelatingsbriefDie Beijing Universiteit van Chemiese Tegnologie (BUCT) het sy toelatingsbriewe op 'n innoverende koolstofvesel saamgestelde materiaal gedruk wat net 0,2 millimeter dik is, maar so skerp en sterk soos 'n mes....more3minPlay
August 22, 2024What's on the menu - Heuning botter roosterbroodLente is om die draai en Sjef Maradine maak ons gereed met 'n paar vinnige resepte om ons in die bui te kry vir die sonskyndae....more3minPlay
August 22, 2024Weird Wide Web - Rekenaaralgoritme kan siektes deur tongkleur diagnoseer'n Rekenaarprogram kan siektes diagnoseer deur die kleur van iemand se tong te ontleed....more4minPlay
August 20, 2024Weird Wide Web – As ’n eksperiment het hierdie man vir ’n week lank nie gaan sit nie!“Die YouTuber Pigmie, het ’n hele week deurgebring sonder om te sit, net om te sien watter uitwerking dit op sy liggaam sou hê.”...more4minPlay
August 19, 2024Weird WIde Web - Russiese skaakspeler in warm water oor gifpoging!'n Russiese skaakspeler staar 'n lewenslange uitsluiting van amptelike kompetisies in die gesig nadat hy na bewering probeer het om 'n teenstander te vergiftig deur kwikverbindings op haar skaakbord te versprei....more4minPlay
August 14, 2024Weird Wide Web - Die 7 Jaar GeheimDie 40-jarige Yoshitaka is al meer as elf jaar gelukkig getroud met die 65-jarige Aki, al het hy eers die dag voor hul troue van die ouderdomsgaping tussen hulle geleer....more4minPlay
August 13, 2024Weird Wide Web – Toeic Katastrofe“Tronk toe as jy in jou toetse kroek in Suid-Korea.”...more4minPlay
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 389 episodes available.