Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
March 03, 2021ToekomsVenster: Waar maak jy die verskil?Dit laat ʼn mens dink: waar en hoe is ek en jy ontplooi?...more5minPlay
March 01, 2021ToekomsVenster: Ná die vuurIs jy onlangs deur die vuur? God se genade is tot jou beskikking. Blom weer waar jy geplant is....more5minPlay
February 23, 2021ToekomsVenster: Sit ’n ander bril opGod open oë van geloof. God gee perspektief en onderskeidingsvermoë. Hy is die lig wat helder skyn. Wie deur sy oë kyk sien en kyk anders....more4minPlay
February 23, 2021ToekomsVenster: Tyd vir leweWeier eenvoudig net om toe te gee aan gevoelens van mismoedigheid. Soek en jy sal die dinge vind wat die lewe die moeite werd maak....more3minPlay
February 23, 2021ToekomsVenster: Struikel boontoeMet God kan alles. Jy is nie minderwaardig nie....more3minPlay
February 22, 2021ToekomsVenster: Daar is die Lam van GodDie Seun het gesterf sodat jy kan lewe!...more3minPlay
February 22, 2021ToekomsVenster: Sewe sakke soutIs jy op die punt van opgee? Jy skuld dit aan jouself om alles te probeer voordat jy opgee....more3minPlay
February 17, 2021ToekomsVenster: 'Ek lewe'Wanneer laas het jy ʼn gevoel van lewe in jou rondgedra?...more3minPlay
February 17, 2021ToekomsVenster: Die fout lê by homGaan jy alles prysgee voor jy hulp soek?...more3minPlay
February 17, 2021ToekomsVenster: 'Deur te sien op die kruis'Uiteindelik staan Hy op om my daaraan te herinner dat my opstanding in die toekoms gewaarborg is maar, meer as dit, dat ek vandag kan “opstaan”, gevul met hoop en verwagting....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.