Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
February 15, 2021ToekomsVenster: Moed opgee is nie ’n keuseMense wat die roeping, wat God op hul lewens geplaas het, voel dit pols in hul harte en sê vir hulleself: “dit is eers klaar, as dit klaar is en dit is nog nie klaar nie”....more3minPlay
February 15, 2021ToekomsVenster: Die lewe is meer as hierdie dingeDink ʼn oomblik na oor die ander dinge wat die lewe die moeite werd maak. Al die boeke van die wêreld sal dit nooit volledig kan beskryf nie....more4minPlay
February 11, 2021ToekomsVenster: Om volkome vry weesEk wíl so lewe omdat die oortuiging binne in my leef....more4minPlay
February 10, 2021ToekomsVenster: Die krag van God is aan die werkKen Hom in al jou weë en Hy sal jou paaie gelyk maak....more3minPlay
February 10, 2021ToekomsVenster: Net deur die Here se GeesHoe staan dit met jou? Het jy al by die plek gekom waar jy Sy almag omarm en Hom toelaat om te doen, wat jy nie regkry nie....more3minPlay
February 08, 2021ToekomsVenster: Die offer van Jesus ChristusEk wonder of ons dalk ook elke dag dieselfde ding oor en oor doen, uiteraard in ons eie krag en vermoë, sonder om die gewenste resultate te sien....more3minPlay
February 08, 2021ToekomsVenster: Is jy oortuig dat die Here jou roep?Het jy dalk al by God aangeklop?...more3minPlay
February 04, 2021ToekomsVenster: Ons het die blye boodskap ontvangDie vraag is, het die Woord se saad in ons effek, of is ons net so moedeloos en troosteloos soos die res van die mense?...more3minPlay
February 04, 2021ToekomsVenster: Hou die oë op JesusDie vraag waarmee ek begin het, roep sedert die begin van die geskiedenis om ʼn antwoord. “Waar is God as mense swaarkry?” Die beste en enigste antwoord wat ʼn mate van vrede bring is, Hy is daar....more4minPlay
February 03, 2021ToekomsVenster: Hy stel nooit teleurHoe bly ʼn mens gefokus, gelowig en gemotiveerd in so ʼn tyd?...more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.