Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
February 02, 2021ToekomsVenster: Op die pad van GodOns gebed is: “laat U Koninkryk kom, laat U naam verheerlik word, Laat U wil geskied”....more4minPlay
February 01, 2021ToekomsVenster: Dit is ’n keuseJy is of deel van die Koninkryk van God, van die lig, van God se heerlikheid of die Koninkryk van die duisternis. Is jou besluit al gemaak?...more3minPlay
January 29, 2021ToekomsVenster: Om soos Jesus te wordWie met ons te doen het moet die geur van die lewe tot die lewe ruik, nie ʼn doodsgeur nie. Wierook wat vir God gebrand word, sê die teks iewers....more4minPlay
January 27, 2021ToekomsVenster: Jesus kom weerMoenie nou moed opgee nie. Jesus kom weer. Wees gereed met olie in jou lamp....more4minPlay
January 27, 2021ToekomsVenster: Blom waar jy geplant isDit is somtyds moeilik om te volhard....more5minPlay
January 26, 2021ToekomsVenster: Hy is die BronNie deur eie krag nie maar deur die krag van God, leer die Bybel ons....more4minPlay
January 25, 2021ToekomsVenster: God sal sorgGaan op jou knieë en beleef God se genesende teenwoordigheid....more5minPlay
January 22, 2021ToekomsVenster: Waarmee is die Here besig?Die Prediker verstaan. Hy vind die antwoord by God, en jy, het jy al tuisgekom in God se huis?...more4minPlay
January 21, 2021ToekomsVenster: Onder God se beheerDie natuur is onder God se beheer. Hy kan bonatuurlik ingryp....more4minPlay
January 20, 2021ToekomsVenster: Bewaar ons van ongeloof, twyfelMag die Here ons bewaar dat ongeloof en twyfel nie God se bedoeling met ons sal verongeluk nie....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.