Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,017 episodes available.
February 13, 2018ToekomsVenster: Hoekom vra die kerk so baie kere vir geld?Here, baie dnakie dat ek kan bydra tot 'n goeie saak. Ek bid dat my offergawes 'n groot verskil sal maak in die lewe van ander en dat baie van U sal hoor....more4minPlay
February 12, 2018ToekomsVenster: Die kerk en geldHere, baie dankie dat ek U met my offers kan dien om so U koningkryk op die aarde te vestig. Ek bid dat my offergawe op vrugbare grond sal val om ook so 'n verskil in iemand se lewe te maak....more4minPlay
February 09, 2018ToekomsVenster: Die predikant en vergoedingHere, baie dankie dat ek 'n belangrike rol vertolk met my offergawes in U kerk....more5minPlay
February 08, 2018ToekomsVenster: Jesus en materialismeHere, help my asseblief om verantwoordelik te wees met my materiële besittings en geld. Ek wil betroubaar wees met my besittings en geld....more5minPlay
February 07, 2018ToekomsVenster: Proporsionele offersHere, die uitdagings van ons tyd maak my soms bang. Ek bid dat U my sal help om nie fokus te verloor nie, maar dat ek my oog elke dag op U sal hou....more5minPlay
February 06, 2018ToekomsVenster: GenadegaweBaie dankie Here dat, alhoewel U ryk was, U ter wille van my arm geword het, sodat ek deur U armoede ryk kon word. Lei my asseblief met my genadegawes om ook so uitdrukking aan U genade te gee....more5minPlay
February 05, 2018ToekomsVenster: Nuwe testament offergawesHere, baie dankie dat ek die voorreg het om aan U offergawes te kan bring....more5minPlay
February 02, 2018ToekomsVenster: Skatte in die hemelHere, baie dankie vir die voorreg om skatte in die hemel bymekaar te kan maak. Help my asseblief om gehoorsaam te wees aan U....more5minPlay
February 01, 2018ToekomsVenster: LiefdadigheidHere, baie dankie vir die voorreg om tot seën van ander te kan wees. Help my asseblief om U stem duidelik te hoor waar ek tot hulp kan wees vir ander in nood....more5minPlay
January 31, 2018ToekomsVenster: Kommer oor die toekomsHere, ek besef dat die toekoms nie in my hande is nie, maar dankie vir die sekerheid dat U getrou is om vir my te sorg....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,017 episodes available.