Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
June 11, 2018ToekomsVenster: Dink kleinerAs burgers van die koninkryk staan ons voor die versoeking om ons impak vir die koninkryk aan die getalle wat ons na byeenkomste trek te meet....more5minPlay
June 11, 2018ToekomsVenster: Liefde eerste!Die eerste beginsel van die koninkryk is liefde. Hierdie liefde is nie ’n emosie nie, maar ’n werkwoord. Dit is die nadoen van Christus se verlossingsdaad....more5minPlay
June 11, 2018ToekomsVenster: Die Koningskind wat leef en brood breekVir ons vat die gebeure ons terug na die Nagmaal. Daar waar Jesus gesê het dat die brood Sy liggaam is en die wyn Sy bloed en elke keer as die gelowiges dit saam gebruik, moet hulle aan Hom dink....more5minPlay
June 11, 2018ToekomsVenster: Die Koningskind wat sterfVir die Jode was die kruis afstootlik, vir die Grieke was dit onsin (1 Korintiërs 1:23-24), maar vir elkeen wat hul hoop in Christus plaas, is die kruis die krag van God tot redding vir elkeen wat glo. Deur die kruis word die vrede herstel....more5minPlay
June 11, 2018ToekomsVenster: Die Koning wat voete wasPetrus moes leer dat, om Jesus te dien, beteken dat hy Jesus moes toelaat om hom te dien. Daarna sou hy die gelowiges aanspoor om die wêreld waarbinne hulle as bywoners geleef het, te dien. Lees 1 Petrus 4:7-11 in nadenke op die Woord van God....more5minPlay
June 11, 2018ToekomsVenster: Die Koning van die verkeerde dorpDie Koning van die hemel kom woon tussen die mees onverwagse mense op aarde. Ons moenie verbaas wees wanneer ons Hom juis ook tussen die mees onverwagse mense van ons samelewing aantref nie....more5minPlay
June 11, 2018ToekomsVenster: Die Koning se geboorteplekDie koninkryk het nie gekom om met mag, eer en glans aan die wêreld geopenbaar te word nie. Die koninkryk is geopenbaar te midde van die morsigste situasies denkbaar. En die eerste getuies daarvan? Sterrekykers en skaapwagters....more5minPlay
June 04, 2018ToekomsVenster: Die Amen op die gebedSluit jou oë en word bewus van die heerlikheid van hierdie groot Koning wat vandag asemnaby aan jou is. Besing die lof van Hom wat op die troon sit soos wat jy Sy heerlikheid aanskou....more5minPlay
June 04, 2018ToekomsVenster: Jesus leer ons van God se sorgWat doen julle as gesin met die Onse Vader?...more5minPlay
June 04, 2018ToekomsVenster: Jesus leer ons bid dat die koninkryk sal komIemand het op ’n keer gesê: God se wil is vir my beswil en daarom kan ek met vrymoedigheid juis daarvoor bid. Sy beswil is nie noodwendig waarvan ek op daardie oomblik sal hou nie, maar dit is beslis wat ek op daardie oomblik die nodigste het....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.