Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
July 03, 2018ToekomsVenster: Lei ons nie in versoeking nieUiteraard is die bedoeling nie dat God ons tot die verkeerde dinge verlei nie. Inteendeel. Die bedoeling is dat ek as kind van God die genade sal vind om die verkeerde die rug toe te keer, om nie ʼn tuiste daarvoor in te rig nie....more5minPlay
July 02, 2018ToekomsVenster: Moenie 'n dag kwaad afsluit nieWees gou om mense te vergewe en vry te spreek. Moenie dat die son onder gaan onder jou toorn nie. Moenie ʼn dag kwaad afsluit nie, maan die Skrif. Handel elke dag se skuld af. Betaal die rekeninge. Sorg dat die balansstaat klop....more5minPlay
June 25, 2018ToekomsVenster: Die hier en nouDie gebed betrek God by ons hier en nou. Jy mag maar met die grootste vrymoedigheid met Hom praat oor jou behoeftes. Ons ís na alles liggaam siel en Gees....more5minPlay
June 25, 2018ToekomsVenster: God se ideale wêreldUiteraard kom die volmaakte eers aan die einde wanneer Jesus weer op die wolke kom. Tot dan word ons gekonfronteer met gebrokenheid in sy verskillende gestaltes. Ons maak egter nie daarmee vrede nie....more5minPlay
June 25, 2018ToekomsVenster: Erken HomDie gebed is daarom ook ʼn profetiese aankondiging van die heil. Dit roep die aarde op om Hom te erken en te aanbid. Dit plaas alle ander gode in perspektief. Daar is geen God behalwe Hy nie....more5minPlay
June 25, 2018ToekomsVenster: Hy is heiligSê vir Hom hoe jy oor Hom voel. Kuier gemaklik en met die regte gesindheid....more4minPlay
June 25, 2018ToekomsVenster: Here leer ons om te bidEk vertrou dat jy al begin aanvoel dat gebed gewone mense se kommunikasie met die lewende God behels. In ʼn atmosfeer van liefde en aanvaarding. Sonder vrees en voorbehoud. Sommer net gesels, uit die hart eerlik en opreg. Voel jy al meer gereed vir gebed?...more5minPlay
June 11, 2018ToekomsVenster: Onthou die visieWanneer ons die visie voor oë hou, sal ons ook ons daaglikse take in perspektief kan sien. Dan sal ons die hoop vir vandag kan skep....more5minPlay
June 11, 2018ToekomsVenster: Wees teenwoordigOm teenwoordig te wees, is meer as om net daar te wees. Dit is om intensioneel beskikbaar te wees. Om binne die bereikafstand van ander te wees. Dit vra ’n ingesteldheid van hart....more5minPlay
June 11, 2018ToekomsVenster: Doen minderWat sou gebeur indien ons ons perspektief sou verander? Wanneer ons ’n nuwe woordeskat sou aanleer waar die geringste, die minste, die kleinste daad van gehoorsaamheid juis van waarde geskat word?...more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.