Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
July 30, 2018ToekomsVenster: Gebed is ’n goue bak vol wierookHet jy al daaroor nagedink dat jou gebede, soos die van alle ander gelowiges, nie iewers in die niet verdwyn of versand nie, maar tuiskom as deel van ʼn hemelse aanbiddingsritueel....more4minPlay
July 30, 2018ToekomsVenster: Die Heilige Gees is met jouIn die ou Testament het die Heilige Gees op sommige persone en met die oog op ʼn spesifieke taak gekom. In die Nuwe Testament word die Heilige Gees gegee aan elkeen wat Jesus as Verlosser en Here bely....more5minPlay
July 23, 2018ToekomsVenster: Gebed en genesingMiskien is die veiligste om te sê dat elke gelowige moet handel met die lig wat hy het. Die teks is noemenswaardig en gee goeie leiding. Laat die ouderlinge vir jou bid en jou salf met olie. Die olie is tegelykertyd teken van die Heilige Gees asook medisyne....more5minPlay
July 23, 2018ToekomsVenster: Volhard in die gebed!Dank pas by gelowiges. Oorvloedige dank....more4minPlay
July 23, 2018ToekomsVenster: Met gebed bely ons, ons afhanklikheidGod weet uiteraard alles. Ons lig Hom nie met respek gesê in omdat Hy nie weet nie. Gebed help ons om ons afhanklikheid tye verwoord en aan die Here lof en eer te bring....more4minPlay
July 23, 2018ToekomsVenster: Verbly julle in hoopStaan vas in verdrukking, onwankelbaar en geanker in die waarhede van God se Woord....more5minPlay
July 23, 2018ToekomsVenster: Die belangrikste ding om te doen is om te bidKettings en boeie val af wanneer God geloof en geprys word. Geen sisteem kan jou gevange hou as jy in Jesus veranker is nie. Die mens se gees kan nie gevange geneem word as dit eenmaal aan Jesus behoort nie....more5minPlay
July 09, 2018ToekomsVenster: ‘My huis sal 'n huis van gebed wees,'Soek allereers die koninkryk van God en sy geregtigheid (en die wil van God) en al die ander dinge sal vir julle bygevoeg word. Doen dit ook in jou persoonlike lewe....more4minPlay
July 09, 2018ToekomsVenster: Niks anders as gebed nieOns het nie nodig om die duiwel se prooi te word nie. As ons die Naam van Jesus op ons lippe neem, gebeur daar iets in die onsienlike....more4minPlay
July 09, 2018ToekomsVenster: Bid, selfs in jou donkerste uurBeleef jy iets van Getsemane in jou menswees op hierdie oomblik? Bid....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.