Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
August 05, 2018ToekomsVenster: Kniel, lê of staan?Bid soos dit vir jou gemaklik is. Bid gedurigdeur, terwyl jy op weg is werk toe of daarvan terugkom. Hewige verkeer is die ideale geleentheid om kalmte by die Vader te soek.Mag jy nuwe vryheid ontdek in die teenwoordigheid van die Een wat jou baie, baie liefhet....more4minPlay
August 05, 2018ToekomsVenster: Dodelik verbaas?Die Bybel leer dat wie tot God nader moet glo dat Hy is en dat Hy ’n verhoorder is van die gebed (Hebreers 11:6)....more4minPlay
August 05, 2018ToekomsVenster: Die dominee werk (soms)Gebed: Vader, ek staan skuldig. Indien enigsins het ek nog nooit vir my dominee gebid nie. Ek kritiseer egter maklik. Vergewe my en staan hom by. Amen....more5minPlay
August 05, 2018ToekomsVenster: Een kerk in stukkeGebed: Ai Here, ek kry skaam omdat ons so agterdogtig, kleinserig, selfsugtig en onbekwaam is. Ons maak dat die wêreld nie glo dat U die Seun van God is nie. Ons verdeel en is verdeeld. Omtrent oral. Verander ons harte....more4minPlay
August 05, 2018ToekomsVenster: Te goed om waar te wees?God bederf sy kinders met Goddelike omgee en sorg. Dit stem ’n mens tot diepe dankbaarheid....more4minPlay
August 05, 2018ToekomsVenster: Regtig, ’n hele nag?Gebed: Here, ek sukkel om selfs langer as ’n paar minute intelligent en ononderbrokete bid. My gedagtes dwaal en ek dink aan soveel dinge. Help my om te konsentreer. Leer my om te bid....more4minPlay
August 05, 2018ToekomsVenster: Die VaderhartIn Jesus egter is die pad na die Vader volledig herstel en het ons ’n adres waar ons ons diepste seer kan verwoord....more4minPlay
August 03, 2018ToekomsVenster: Somtyds heeltemal alleenDie troos is dat daar ’n adres is waarheen jy kan vlug wanneer daardie alleenheid jou tref. God wag vir jou. Vertel Hom wat in jou lewe aangaan. Hy verstaan....more3minPlay
August 03, 2018ToekomsVenster: Wakker weesHoe help gebed jou om in tye van versoeking staande te bly?...more4minPlay
August 01, 2018ToekomsVenster: Die beker is bitterWat is nou jou getuienis aangaande God en sy kinders se swaarkry in hierdie wêreld?...more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.