Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
July 09, 2018ToekomsVenster: As julle gloMiskien is dit meer gepas om soos die dissipel te bid: ek glo Here, kom my ongeloof tegemoet. Dus volgende keer as jy vra, vra in die geloof....more4minPlay
July 09, 2018ToekomsVenster: Om saam te bidChristenskap word nie en kan nie in isolasie bedryf word nie....more5minPlay
July 05, 2018ToekomsVenster: Wat sou Jesus gebid het?Wat sou Jesus gebid het? Wat sou Hy gevra het en sou Hy raad gevra het by die Vader?...more4minPlay
July 05, 2018ToekomsVenster: Vertroue wag, wag en vertrouWag is moeilik, ongewild en tydsaam. Wag beteken nie niksdoen nie. Dit beteken aktief bid en selfs beplan vir dit wat jy hoop om uit die Here se hand te ontvang. Dit beteken in 'n toestand van gereedheid te kom en as’t ware met oop hande te leef in verwagting dat God gaan antwoord....more5minPlay
July 05, 2018ToekomsVenster: Hoe lyk jou gebedstoewyding?Daniël het te midde van persoonlike uitdagings nie opgegee met gebedstoewyding nie. Hy is nie ingesluk deur die vreemde kultuur en gewoontes waarvan hy nou deel was nie. Hy was gefokus en het die belangrike saak van gebed nie agterwee gelaat nie. Daniël het in sy gebed ruimte gegee aan verskeie elemente, dank, verwondering, aanbidding, intersessie en skuldbelydenis....more5minPlay
July 05, 2018ToekomsVenster: Hy is liefdeNiks kan verander aan God se grondhouding nie. Hy is liefde. Hy wil ook nie dat enige mens verlore gaan nie maar dat alle mense gered sal word. Hy is 'n goeie, genadige, barmhartige en lankmoedige Wese....more5minPlay
July 05, 2018ToekomsVenster: Daar kom tye van droogteOm God te nader met jou uitdagings is 'n mosie van vertroue. Dit is 'n erkenning dat jy radikaal aangewese is op sy sorg en omgee. Dis 'n afhanklikheidsverklaring waartoe ons uitgenooi word....more5minPlay
July 05, 2018ToekomsVenster: My gebed is 'n wierookofferDie Here vra nie wat ons nie het nie maar Hy vra wat Hom toekom. Die bedoeling van die teks is dus duidelik dat die gebed van 'n gelowige 'n aangename en dankbare belewenis moet wees....more5minPlay
July 05, 2018ToekomsVenster: Vergewe ons soos ons ander vergewe"Het jy al so baie daaroor gebid soos jy daaroor gepraat het?"...more5minPlay
July 04, 2018ToekomsVenster: God wat die begin en die einde verteenwoordigOns lewens is geborge in Hom. By Hom is ons en ons geliefdes, ons land en die wêreld, veilig....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.