Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,017 episodes available.
May 08, 2018ToekomsVenster: Jy kry ’n nuwe nommerIn Matteus 10 lees ons dat jy nie neutraal kan staan wanneer jy voor Jesus te staan kom nie. Jy kies of vír Hom of téén Hom....more5minPlay
April 30, 2018ToekomsVenster: Jy kry ’n nuwe fotoNuwe foto’s is ’n herinnering dat ons nuwe mense is. Ons is God se skeppingswerk (Efesiërs 2:10); sy geliefdes (1 Johannes 2:7) en Hy is stil tevrede in Sy liefde oor ons; Hy jubel en Hy juig oor ons (Sefanja 3:17)....more5minPlay
April 30, 2018ToekomsVenster: Die koninkryk is soos ’n verkeerde boekhoustelselGenade is skokkend! As genade ons nie skok nie, het ons dit nog nie besef nie. Die Koning wat genade gee, betaal ’n skokkende prys om die geskenk daarvan, verniet, vir ons te gee. Sy boekhoustelsel klop nie, want Hy betaal die prys in ons plek....more5minPlay
April 30, 2018ToekomsVenster: Die koninkryk is soos ’n treknetWandel biddend saam met die Here deur die gedeelte en vra vir jouself: As die Koning môre sou kom, aan watter kant sou Hy my plaas?...more4minPlay
April 30, 2018ToekomsVenster: Die koninkryk is soos ’n skatWanneer laas het ons nagedink oor die skat wat in Jesus vir ons weggebêre is?...more5minPlay
April 30, 2018ToekomsVenster: Die koninkryk is soos suurdeegTrek ’n 10 km radius om die gemeenskap waar julle woon. Identifiseer daardie plekke waar die nood die grootste is. Begin deur te bid, waag dit dan om te gaan en deel te word. Skyn die lig. Begin klein....more4minPlay
April 30, 2018ToekomsVenster: Die koninkryk is soos saadIndien ’n klein mosterdsaadjie kan groei en ’n geweldige boom kan word, wat sou ’n gehoorsame daad in die koninkryk vandag vir jou gemeenskap beteken?...more4minPlay
April 20, 2018ToekomsVenster: God teenoor die FaraoHoe staan hierdie Tien Gebooie teenoor die wette van die Farao? Wat sou gebeur indien ons die Tien Gebooie nie sien as die “hoogste standaard” van morele lewe nie, maar die “minimum standaard” waarvan die burgers van die koninkryk daagliks leef?...more5minPlay
April 20, 2018ToekomsVenster: Die Koning wat sy bruid bevryOm deel van hierdie koninkryk te word, vra dat ek en jy die liefde van hierdie Koning en die prys wat Hy vir ons vryheid betaal het, sal aanvaar, sal glo en daaruit sal leef....more5minPlay
April 20, 2018ToekomsVenster: Jesus teenoor AugustusHoe moet gelowiges leef as burgers van die koninkryk te midde van ongelowige regeerders?...more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,017 episodes available.