Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
September 28, 2018ToekomsVenster: LiefdeOm jouself lief te hê is nie die probleem nie maar om jouself konsekwent ten koste van ander lief te hê is sonde....more3minPlay
September 28, 2018ToekomsVenster: Rykdom is ’n gaweAs die Here jou met rykdom seën waak dat dit nie jou van Hom vervreem nie. Rykdom is ʼn gawe soos alle ander gawes en word vir die saak van die Koninkryk gebruik....more4minPlay
September 20, 2018ToekomsVenster: God se omgekeerde ekonomie op sy besteWat wysheid is by die wêreld in dwaasheid by God en wat krag is by die wêreld is swakheid by God. So beskaam God die trotses....more4minPlay
September 20, 2018ToekomsVenster: Vooroordeel en vreesAi, hoe ydel is ons nie? Mag die Here ons vergewe....more4minPlay
September 19, 2018ToekomsVenster: Leef met ’n besef van genadeKom ons kyk verby die eksterieur en soek na die beeld van God aan die binnekant van elke persoon....more4minPlay
September 17, 2018ToekomsVenster: Die keuses wat jy moet maakOns wil graag weet dat mense van ons hou en daarvan hou om ons in hul besig wees in te sluit. Dit kom dikwels teen ʼn prys. Die Spreuke bundel het baie te sê oor die keuses wat mense moet maak....more4minPlay
September 17, 2018ToekomsVenster: Jou eie lewe moet getuigOns wil sekerlik almal geken word as mense wat op geloofwaardige wyse ons getuienis in hierdie wêreld uitleef. Jakobus help ons met die meetsnoer wat daarvoor aangelê word....more4minPlay
September 10, 2018ToekomsVenster: Dit wat jy sêAi, die Jakobus druk sy vinger waar dit baie gevoelig is. Die tong het die meeste van ons al in troebel waters laat beland....more4minPlay
September 10, 2018ToekomsVenster: Moenie jouself bedrieg nieDit is tog die minste wat ons vir mekaar kan doen naamlik om mekaar op die geloofspad te ondersteun en by te staan....more4minPlay
September 10, 2018ToekomsVenster: Hoor en doenDie Here wil graag met ons praat, maar is ons op ’n plek waar Hy kan sê wat op sy hart is?...more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.