Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
October 22, 2018ToekomsVenster: Dis aangrypend en egAs nuwe Testamentiese gelowiges weet ons dat die prys betaal is. Ons kan vrykom as ons net bereid is om ons volledig op God en sy genade te verlaat....more4minPlay
October 12, 2018ToekomsVenster: Nader tot GodJy mag besluit om tot God te nader en dit is die beste besluit wat jy kan maak....more3minPlay
October 12, 2018ToekomsVenster: Onderwerp julle dan aan GodSy raad, eintlik opdrag is, weerstaan die duiwel en hy sal van jou wegvlug. Neem net standpunt in deur die krag van die Gees; die bose is nie daarteen bestand nie....more3minPlay
October 12, 2018ToekomsVenster: Hier gaan dit duidelik oor ’n keuseWeet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Hier gaan dit duidelik oor ʼn keuse wat uitgeoefen moet word....more4minPlay
October 12, 2018ToekomsVenster: Sy Naam, wil en Koninkryk altyd eersteGod kyk na die hart. Daar is nie formules en gepaardgaande voorskrifte waaraan gebede moet voldoende anders as geloof nie....more3minPlay
October 12, 2018ToekomsVenster: Waar kom die stryd vandaan?Die eenvoud van die laaste sin val op. “Julle kry nie omdat julle nie bid nie”....more4minPlay
October 12, 2018ToekomsVenster: Die Gees se ander lewenswyse“Here, maak ons bedagsaam, eerlik, vredeliewend en opreg. Ons bid dit in U Naam."...more4minPlay
October 12, 2018ToekomsVenster: Waar is die ware wysheid?"Terwyl daar bittere naywer en selfsug in julle harte is, moet julle nie daarmee spog dat julle wysheid het nie, want dan praat julle nie die waarheid nie."...more3minPlay
October 12, 2018ToekomsVenster: Hemelse wysheid teenoor aardse wysheidSal iemand (ek en jy) nie asseblief na vore tree en help red wat te redde is nie?...more3minPlay
October 09, 2018ToekomsVenster: Lof en vloek, die teenstrydigheid van die tongJakobus keer terug na die onvermoë om die tong te beheer en te tem....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.