Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
October 09, 2018ToekomsVenster: ’n Klein vuurtjieMens kan die onbeheerste misbruik van die tong vir watter rede ook al nooit regverdig nie....more3minPlay
September 28, 2018ToekomsVenster: Die tong - klein maar kragtigDie tong is klein en eintlik onaansienlik maar is enorm kragtig. Wanneer die tong op die regte wyse ingespan word kan dit genees, bemoedig, afrig en bemagtig. So baie mense wag net op ʼn positiewe woord van aanmoediging....more4minPlay
September 28, 2018ToekomsVenster: Alles is deursigtigMense kan ʼn rat voor die oë gedraai word maar nie die Heilige Gees nie. Alles is deursigtig in sy heilige teenwoordigheid....more3minPlay
September 28, 2018ToekomsVenster: Geloof en gehoorsaamheidSoos die lewe en asemhaal met mekaar saamhang, hang geloof en konkrete dade van gehoorsaamheid met mekaar saam....more3minPlay
September 28, 2018ToekomsVenster: ’n Vader van genadeHy is van toe af ’n vriend van God genoem....more4minPlay
September 28, 2018ToekomsVenster: Geloof wat tot dade oorgaanDie wisselwerking tussen geloof en dade word duidelik gedemonstreer. Konsekwent sou ʼn mens kon redeneer dat daar nie sprake is van geloof as dit nie prakties demonstreer word nie....more4minPlay
September 28, 2018ToekomsVenster: Ware liefde vra meer van onsJesus het ons kom verseker van die Vader se liefde. As dit egter daar gebly het was ons vandag steeds verlore in ons sonde. Hy het die liefde van God prakties kom demonstreer deur sy lewe af te lê....more4minPlay
September 28, 2018ToekomsVenster: Geloof en jou dadeHoe lyk dit met jou geloofsverbintenis? Waar kan dit gesien word?...more3minPlay
September 28, 2018ToekomsVenster: BarmhartigheidGod ken ʼn baie hoë premie aan barmhartigheid toe. Sy hele bediening in en deur sy Seun Jesus Christus is ʼn bewys van ongekende barmhartigheid.Ons word geroep om dieselfde te doen....more3minPlay
September 28, 2018ToekomsVenster: Almal het gesondigOns almal is worstelend op weg met God en dis net sy genade dat ons staande bly. Hoe slaag ons bevooroordeeldheid jeens ander mense die liefdestoets van God?...more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.