Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
November 06, 2018ToekomsVenster: Ja beteken doodgewoon ja en nee beteken neeGaan liewer op jou spoor terug en maak reg wat verkeerd is. Dit is ʼn ligter prys om te betaal as om te probeer om die leuen konsekwent te dien of te verdoesel....more3minPlay
November 05, 2018ToekomsVenster: Die Here is ryk aan barmhartigheidDie teks leer ons dat ons nie alleen vir die Here moet lewe nie maar ook geroep word om vir Hom te ly....more5minPlay
November 05, 2018ToekomsVenster: ’n Teken van die seën van die HereGelowiges moet in eenheid met mekaar saamlewe....more3minPlay
November 05, 2018ToekomsVenster: Hoe gemaak in ’n ongelyke wêreldHoe bring ʼn mens hoop in ons land?...more4minPlay
October 30, 2018ToekomsVenster: ’n Stem van hoopHy is ʼn stem vir die wat nie ʼn stem het nie. Hy roep ons ook om ʼn stem te wees vir die stemlose in ons samelewing....more3minPlay
October 22, 2018ToekomsVenster: Geld, soos alle ander mooi dinge, is ’n gawe van GodGeld soos alle ander mooi dinge is ʼn gawe van God mits dit op die regte wyse aangewend word. Dit kan ook die verderf beteken vir wie homself konsekwent daardeur laat verlei....more4minPlay
October 22, 2018ToekomsVenster: Geen verskonings, doen die regte dingDie teksvers sê, as ons weet wat die regte ding is om te doen en dit nie doen nie, is dit sonde....more3minPlay
October 22, 2018ToekomsVenster: Ons leef deur HomDis ʼn oomblik van nugterheid wanneer ons lewens met ʼn damp vergelyk word. Damp het geen betekenisvolle lewe nie. Dis vlietend en gou verby....more4minPlay
October 22, 2018ToekomsVenster: Moenie kwaad praat nieOns speel jurie, verhoor, gee getuienis, maak uitspraak en veroordeel ons broer. Dis hartseer om die minste te sê....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.