Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
November 20, 2018ToekomsVenster: Liefde is na alles praktiesLiefde is na alles prakties en nie ʼn teoretiese aangeleentheid nie. Ons moet nie net kennis neem van die teks nie, maar dit in ons lewens integreer en daarvolgens lewe. Die Heilige Gees help ons daarmee....more5minPlay
November 20, 2018ToekomsVenster: Gawes sonder liefde vermag niksDie vraag is uiteraard wat vir jou en my belangriker is. Die beoefening van al hierdie uitnemende gawes beteken niks as dit nie gerugsteun word deur die liefde nie....more4minPlay
November 16, 2018ToekomsVenster: Liefde en gawesPaulus se vertrekpunt hier is dat die beoefening van selfs die mees gesogte gawes niks meer as geraas is, tensy dit gerugsteun word deur die liefde nie....more4minPlay
November 15, 2018ToekomsVenster: ’n Nuwe mini-reeks oor die liefdeHoe dit ook al sy, die huwelik is op liefde gebou en ons gaan heerlik saamgesels oor hierdie Goddelike gawe....more5minPlay
November 14, 2018ToekomsVenster: Ons is nooit met die Bybel klaar nieToekomsVenster is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie ([email protected]) of besoek www.toekomsvenster.co.za....more3minPlay
November 13, 2018ToekomsVenster: Ons het ʼn verantwoordelikheid teenoor mekaarToekomsVenster is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie ([email protected]) of besoek www.toekomsvenster.co.za....more3minPlay
November 12, 2018ToekomsVenster: Gebed het 'n kragtige uitwerkingDie gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking...more4minPlay
November 08, 2018ToekomsVenster: Dank Hom vir genesingUiteindelike is alle genesing Goddelik en dank ons Hom daarvoor....more4minPlay
November 08, 2018ToekomsVenster: Laat jou lig skynInderdaad gaan dit nie altyd sleg nie. Entoesiasme en ʼn blymoedige gees is aansteeklik. Laat jou lig skyn....more4minPlay
November 06, 2018ToekomsVenster: Praat met God oor jou uitdagingsDaar gebeur ʼn wonder wanneer ʼn mens met God praat oor jou uitdagings. Jy staan van jou knieë af op gesterk en bemoedig....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.