Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
December 13, 2018ToekomsVenster: Dit is God se definisie van wenHelp hulle wie se knieë lam geraak het en uitgesak het hierdie jaar....more4minPlay
December 13, 2018ToekomsVenster: Die Here is soveel groter as ons gedagtesDie Here is soveel groter as ons gedagtes. Net om die Bybel na behore te verstaan kan nie in een leeftyd ingepas word nie. Lewenslesse kom teen ʼn prys. Somtyds het ons met trane en ongemak betaal. Moenie die lesse wat jy geleer het geringskat nie....more3minPlay
December 13, 2018ToekomsVenster: ’n Stukkie vrede in jou gemoedEerste dinge eerste. Diep asemhaal en uitblaas. Stadig. Nog ʼn keer. Jy hoef nie alles vandag in te pas nie. Ontspan....more3minPlay
December 06, 2018ToekomsVenster: Op weg na heelheidOns is almal op weg na heelheid. Mag julle reis saam baie geseënd wees....more5minPlay
December 06, 2018ToekomsVenster: Die grootste bruilof van alle tyeOns moet ons gereed hou vir die grootste bruilof van alle tye. Dit is dalk nie meer lank nie....more4minPlay
December 06, 2018ToekomsVenster: Die belangrike plek van liefdeAs ons ons arms oopmaak vir die wat nood belewe sal ons self bemoedig, vertroos en versterk word....more4minPlay
December 06, 2018ToekomsVenster: Liefde loop saam met geloof en hoopDie liefde egter sal altyd bly. Dit is die leidende beginsel op aarde, weliswaar voorlopig en gebroke....more4minPlay
December 06, 2018ToekomsVenster: Liefde werk met die woordjie potensiaalJuis daarom moet ek daaroor nadink hoe ek ander kan help om te ontdek wie hulle is. Dit is wat liefde doen....more5minPlay
November 29, 2018ToekomsVenster: Die liefde sal nooit vergaan nieAs jy vasbyt omdat jy oortuig is dat dit van die Here is, sal Hy jou seën. Dit is ʼn merkteken van die liefde....more5minPlay
November 29, 2018ToekomsVenster: Die liefde is omvattendOmdat ons deur die bril van sy liefde kyk, sien ons ook mense se potensiaal raak....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.