Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
December 14, 2018Toekomsvenster: ’n Ware reisgenootOns is nie gemaak vir alleen wees nie....more4minPlay
December 14, 2018ToekomsVenster: Verspeelde kanse en geleenthedeIs jy jammer oor verspeelde kanse en geleenthede wat in 2018 verbygegaan het? Belydenis is dan gepas....more3minPlay
December 13, 2018ToekomsVenster: Wees dankbaar vir dié voorregteDankbaarheid is een van die uitstaande kenmerke van ʼn gelowige se lewe. Dankbare mense weet dat alles net genade en derhalwe onverdiend is....more3minPlay
December 13, 2018ToekomsVenster: Gewone mense verstaan dalk beterIs dit nie opmerklik dat die mense wat rondom Jesus is dikwels gewone mense is nie?...more4minPlay
December 13, 2018ToekomsVenster: Swanger met JesusDie genade wat God aan Maria bewys het, is ook op ons as getuies van toepassing....more3minPlay
December 13, 2018ToekomsVenster: Bekommerd oor jou reputasie?Hierdie Kersfees stel ieder en elk weer voor ʼn keuse. Wat maak jy met die Christuskind?...more5minPlay
December 13, 2018ToekomsVenster: Die ware betekenis van KersfeesHelp mense om die skakeringe van Kersfees te verstaan. Dis lag met ʼn traan. Dis gedempte vreugde. Dis hartseer bly. Kersfees het teen ʼn verbysterende prys gekom....more3minPlay
December 13, 2018ToekomsVenster: Loof die Here vir sy onuitspreeklike genadeLoof die Here dat Hy vir jou goed is. Staan ʼn oomblik stil en loof die Here vir sy onuitspreeklike genade....more4minPlay
December 13, 2018ToekomsVenster: Hou jou oë op JesusWaar Hy lei daar sal ek meegaan. Tot die end....more3minPlay
December 13, 2018ToekomsVenster: Moenie nou momentum verloor nieMoenie nou momentum verloor nie. Hou jou oë op die bal. Neem so aan die wedren deel dat jy die prys kry, leer Paulus ons....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.