Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
November 29, 2018ToekomsVenster: God se genade is genoegOns word geroep om mekaar te beskerm....more5minPlay
November 29, 2018ToekomsVenster: Die liefde van Jesus is wonderbaarHere, help my ons om vir U en ander so lief te hê....more5minPlay
November 29, 2018ToekomsVenster: Sy eerste en laaste gedagte is liefdeSy eerste en laaste gedagte rakende ons is liefde. Ek is so bly dat ons Hom kan ken....more4minPlay
November 26, 2018ToekomsVenster: Dit is liefde in die praktykMense wat ander onder hul sonsambrele en skadunette innooi, water gee aan die hoedsmous, eetgoed uitdeel. Dis liefde in praktyk en dis buitegewoon aantreklik....more5minPlay
November 26, 2018ToekomsVenster: Ons verteenwoordig God se liefdeBy die supermark, die motorhawe, sosiale kring en werksomgewing verteenwoordig ons, weliswaar voorlopig omdat ons self nog op weg is, God se liefde in en vir hierdie wêreld....more5minPlay
November 26, 2018ToekomsVenster: Huweliksmaats is vennoteHuweliksmaats is vennote en het een doel voor oë, naamlik om in en deur die wyse waarop hulle met mekaar saamleef ʼn getuienis en voorspel te wees van die bruilofsmaal van die Lam wat aan die einde van die tyd sal aanbreek....more5minPlay
November 26, 2018ToekomsVenster: Laat die liefde jou leiSou iemand by wyse van spreke in die hart van ons bestaan “in boor” moet niks anders gevind word as die liefde nie....more5minPlay
November 20, 2018ToekomsVenster: Liefde sluit in, nooi naderLiefde sluit in, nooi nader en om te behoort. Liefde draai nie ʼn dowe oor nie. Ons moet so lief hê omdat God in Christus ons kom insluit het. Hy nooi ons uit om deel te hê aan sy Koninkryk. Suid-Afrika het hierdie soort liefde broodnodig....more5minPlay
November 20, 2018ToekomsVenster: Wat die liefde is, is egter ’n ander storieVra die Heilige Gees om jou te bekwaam vir God se liefde teenoor ander mense....more5minPlay
November 20, 2018ToekomsVenster: Die liefde glo en dien die waarheidKyk weer na die Seun. Sy aardse optrede getuig van onvoorwaardelike liefde. Dis ook hoe Hy oor jou voel....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.