Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
September 10, 2018ToekomsVenster: God is goed, altyd goed"God is goed, altyd goed. Elke goeie en volmaakte gawe kom uit sy hand. Hy is die ewige bron van wat goed en mooi is."...more4minPlay
September 10, 2018ToekomsVenster: Versoeking en verleiding"Geen versoeking wat meer is as wat 'n mens kan weerstaan, het julle oorval nie. God is getrou."...more4minPlay
September 03, 2018ToekomsVenster: Waar maak jy jou skatte bymekaar?Om ryk te wees in God is ware rykdom. God seën ook mense wie se prioriteite reg is....more4minPlay
September 03, 2018ToekomsVenster: Bid gelowig en moenie twyfelOm met geloofvertroue te bid en nie te twyfel nie, veral as die antwoord oënskynlik uitbly, is ’n gawe. Ons elkeen kan dit van die Here vra, nie waar nie....more4minPlay
September 03, 2018ToekomsVenster: Vra God vir wysheidGod gee wysheid, sê die teks. Hy gee dit sonder verwyt. Hy eer kinderlike afhanklikheid en geloofsvertroue....more4minPlay
September 03, 2018ToekomsVenster: Te midde van beproewingDit is die verhale van mense wat te midde van erge beproewing vas bly staan het in die geloof wat ’n mens se verbeelding aangryp. Jakobus stapel die vrug van geloof te midde van beproewings op mekaar: geloof, volharding, geestelike rypheid, geen tekortkoming nie....more4minPlay
September 03, 2018ToekomsVenster: ’n Nuwe rigtingMag die wêreld ons ken en beleef as dienaars van die lewende Here deurdat ons oggend- en aandpraatjies ooreenstem....more4minPlay
August 17, 2018ToekomsVenster: Nie die laaste woord nieMag jy nuwe ruimtes betree namate jy op die weg van heiligmaking vorder. Mag jy die leiding van die Heilige Gees ken en daarby inval. As hierdie reis vir jou iets beteken het, vertel ander ook daarvan...more5minPlay
August 17, 2018ToekomsVenster: Ek wil U ’n geheim vertelSkop jou skoene uit. Haal diep asem. Word bewus van Sy teenwoordigheid. Slaak ’n sug van verligting. Kom tot rus. Hy verstaan. Hy is by jou....more5minPlay
August 17, 2018ToekomsVenster: Stukkend en verleëMoenie met sonde speel nie. Genade is nie ’n vrypas om daarmee aan te hou nie. Bely dit opreg en bid vir die krag om daadwerklik daarmee op te hou. Die Gees sal jou help....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.